In hierdie boek spel die skrywer die noodsaaklikheid van gebed uit.
Hy skryf oor die voordele en krag en die positiewe uitwerking op
die persoon wat gereeld en getrou gebede uit die Bybel bid. Arthur
gee aan die leser ook goeie wenke oor hoe om hierdie gebede
prakties uit te voer en te verpersoonlik en hoe om seen oor ander
uit te spreek. Die boek sluit 27 gebedsonderwerpe in wat volgens
behoeftes gerangskik is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!