Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy
dat dit vir haar ’n nuwe begin sal wees. En dat sy al haar geheime in
die verlede sal kan los.
Maar dan word ’n verpleegsters vermoor – haar lyk in ’n oënskynlike
uitbeelding van skoonheid gerangskik.
Skielik voel dit weer asof die onheil Libby agtervolg waar ook al sy
gaan. En asof haar verstand met haar begin parte speel.
Loop die moordenaar in die hospitaal rond? En wie stuur dreigende
briewe aan Libby oor haar verlede?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Spanningsvol!
Tue, 10 Jun 2025 | Review
by: Martin B.
Spanningsvol en soooo goed! Ek het hierdie nuwe storie van Marieta Carrick vreeslik geniet.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)