Karen werp haarself in ‘n binnenshuise ontwerp-wedstryd na die
geboorte van haar baba, om van haar skuldgevoel oor die destydste
dood van haar gestremde broer te vlug. Sy glo haar ouers neem haar
steeds kwalik oor haar broer se dood en vertrou haar nie met haar
eie kind nie. Sy reis met baba en al na Mali, waar sy hoop om die
inspirasie vir haar wedstrydinskrywing te vind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!