Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sarie. Deur
die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou
en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas
word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en
vrou, die verwikkelde band tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid van
'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word.
Die verhale spreek tot 'n breë gehoor. Baie leesbaar, met 'n diep
menslikheid wat uit die stories straal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!