0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure

Not currently available

Die geskenk van engele - Inkleurboek - Die lekkerte van inkleur - Skep en geniet die geskenk van engele (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R66
Discovery Miles 660
Die geskenk van engele - Inkleurboek - Die lekkerte van inkleur - Skep en geniet die geskenk van engele (Afrikaans, Paperback):...

Die geskenk van engele - Inkleurboek - Die lekkerte van inkleur - Skep en geniet die geskenk van engele (Afrikaans, Paperback)

Chanelle Correia

 (sign in to rate)
Loot Price R66 Discovery Miles 660

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ons het almal 'n kreatiewe sy, en ons moet dit ontgin. Ons is nooit te oud of te jonk om weer kreatief te word nie. Om skeppend te wees, is ook ’n vorm van genesing,’ se die bekende Afrikaanse kunstenaar Chanelle Correia. Haar unieke reeks sketse van engele in Die geskenk van engele-inkleurboek sal oud en jonk inspireer om weer die lekkerte van inkleur en kreatief-wees te ontdek. Deur hierdie unieke engele-prente in te kleur, sal jy vir ’n rukkie van die gejaagde moderne lewe kan ontsnap en jou eie, unieke kunswerk skep. Ontdek weer die skeppende vermoens wat binne-in jou weggesluit le en ervaar die bevredigende gevoel om self jou eie weergawe van skoonheid te skep.

General

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: November 2015
Illustrators: Chanelle Correia
Dimensions: 280 x 211 x 17mm (L x W x T)
Format: Paperback - Coloring / join-the-dot
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-4153-3448-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > General
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > General
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Art treatments & subjects > Art techniques & materials > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3448-X
Barcode: 9781415334485

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners