Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Marilyn (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R272
Discovery Miles 2 720
You Save: R18
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R460
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Marilyn (Afrikaans, Paperback)
Series: Vywervrou, 4
(sign in to rate)
List price R290
Loot Price R272
Discovery Miles 2 720
You Save R18 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Vywervrou? Nee, ‘n kaivrou. Dis wat sy is.
Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van
hulle nie. Sy is ʼn kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die
dieptes intrek en verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe.
Met die pandemie wat die wêreld op sy kop keer en die ouderdom wat
Marilyn al hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie
vreemd om bestek op te neem van wat agter lê nie. So ver terug as
daardie jaar toe sy Paul Avenant ontmoet het, en uiteraard ook die
tragiese gevolge van dié ontmoeting.
Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie. Een onbesonne ding na die
ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het.
Sy was sowaar naïef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar
in die regte plekke val. Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe
sy besef ‘n mens se sondes haal jou altyd in. Selfs sondes wat jy nie
self gepleeg het nie ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R442
Discovery Miles 4 420
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R245
R226
Discovery Miles 2 260
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R240
Discovery Miles 2 400
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.