Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in
Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net
is die kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek
word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n
monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe
vriende by die skool elkeen ook 'n geheim met hulle saamdra.
Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets
afgrysliks geterroriseer word?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!