Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Hand Aan Hand (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R15
(14%)
|
|
Hand Aan Hand (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R110
Loot Price R95
Discovery Miles 950
You Save R15 (14%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Beeldskone Elzibi Nel, eks eerste prinses in ’n Mejuffrou
Suid-Afrika kompetisie, het absoluut geen gemis in haar lewe nie.
Sy is heeltemal gelukkig met haar vriende en haar gimnasium wat sy
van haar huis af bedryf. Tot dokter Luca Cronje en sy twee
seuntjies langs haar intrek. Haar hart klop dadelik vinniger, maar
dis nie vir die aantreklike en arrogante pa nie, maar vir die twee
seuntjies wat sonder ’n ma grootword. Opinies verander. Skielik
is daar ’n gemis. ’n Leemte. Sy wens die kinders was hare. Dit
raak erger toe Luca haar soen. Dit gaan nie meer oor die hondjie
nie, maar oor die halsbandjie. Om Luca te besit is egter ’n
onmoontlike droom, want haar beste vriendin het ook gevoelens vir
Luca. Kies sy jare lange vriendskap of kies sy liefde?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.