Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Rooi Jan Alleman (Afrikaans, Hardcover)
Price: R270
Discovery Miles 2 700
|
|
Rooi Jan Alleman (Afrikaans, Hardcover)
(1 rating, sign in to rate)
Price R270
Discovery Miles 2 700
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die klein Bram Fischer word gebore uit drome en beelde, met die
geloei van Bloemfonteinse osse in die agtergrond. Hy sien die spoke
van Paul Kruger en Jopie Fourie, asook die van Hendrik Biebouw, die
eerste Afrikaner. In hierdie roman skryf Francois Loots 'n
kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en
struggle-held Bram Fischer se lewe. Die leser word gedompel in
Fischer se leef- en gedagtewereld, in die spanninge en avonture van
die jong radikaal. Saam met Fischer, gaan ’n mens ondergronds. Wat
is ’n mens se diepste gedagtes wanneer jy jou vermom? Wanneer jy
soos 'n verkleurmannetjie in nuwe identiteite moet inglip? Of
wanneer jy tronk toe gaan? Na die strome drome, word Fischer
geteister deur die demone van absolute eensaamheid. Maar wat deur
alles bly staan, is sy onwrikbare liefde teenoor sy beminde Molly,
wat hom kom verlos uit sy laaste droom. Soms is dit slegs deur die
lens van fiksie wat mens iets van die ware geskiedenis kan
agterhaal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Southern Man
Greg Iles
Paperback
R440
R393
Discovery Miles 3 930
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R388
Discovery Miles 3 880
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.