Waarom glo mense dat die sterre en planete se posisies jou toekoms
kan bepaal, of dat gesprekke met dooies moontlik is? Dis die soort
vrae wat George Claassen in hierdie boek stel. George Claassen is
dosent in wetenskapjoernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch
en die skrywer van die By-rubriek "Kwakoskoop" waarin hy vreesloos
alle vorme van kwaksalwery onder die soeklig plaas. Hierdie teks
bestaan uit vyftig hoofstukke waarin ’n verskeidenheid onderwerpe
aangeroer word, van evolusie en die kartering van die menslike
genoom tot supersnaarteorie en sieninge oor die ontstaan van die
heelal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!