Verkies jy blokraaie waar die leidrade binne of buite die raaisel
staan, koderaaisels of sudoku?
Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek bevat dit alles! Hierdie versameling
bevat meer as 200 van die beste blokraaisels en ander speletjies wat in
Media24 se gewilde tydskrifte soos Sarie, Weg, Tuis en Landbou-weekblad
verskyn het.
Dit beloof om jou ure lank te vermaak en uit te daag. Dit is boonop die
perfekte geskenk vir enige blokraaiverslaafde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!