Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Wiskunde gee my maagpyn (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
Loot Price: R155
Discovery Miles 1 550
You Save: R25
(14%)
|
|
Wiskunde gee my maagpyn (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
(sign in to rate)
List price R180
Loot Price R155
Discovery Miles 1 550
You Save R25 (14%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van
aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy
verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser,
meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers
nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se
wiskunde nie gedoen is nie!” Maar wat meneer Vermaak nie weet nie,
is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy
selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat
doen!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.