Books > Food & Drink > Quick & easy cooking
|
Buy Now
Jan Braai Junior - Resepte, Tegnieke en Raad: 'n Braaigids vir die Volgende Geslag (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R169
Discovery Miles 1 690
You Save: R31
(16%)
|
|
Jan Braai Junior - Resepte, Tegnieke en Raad: 'n Braaigids vir die Volgende Geslag (Afrikaans, Hardcover)
Series: Jan Braai Junior, 1
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R169
Discovery Miles 1 690
You Save R31 (16%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Jan Braai Junior is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in
Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en
vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan
kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet.
Jan Braai is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor
die onderwerp van braai gevoer word, en hy het dus ’n goeie begrip van
wat mense oor braai wil weet. As ’n televisie-aanbieder en stigter van
Nasionale Braaidag het hy wyd in Suider-Afrika en die wêreld gereis, en
dikwels, op baie verskillende plekke en met behulp van verskillende
tegnieke, saam met uiteenlopende mense gebraai.
Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis
wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en
bekostigbare bestanddele. En met Jan Braai se wenke en raad sal Jan
Braai Junior jou die eerste
treë laat gee om die res van jou lewe soos ’n kampioen te braai!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.