|
Books > Food & Drink > Quick & easy cooking
|
Buy Now
Jan Braai Junior - In die Kombuis (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R190
Discovery Miles 1 900
You Save: R60
(24%)
|
|
|
Jan Braai Junior - In die Kombuis (Afrikaans, Paperback)
Series: Jan Braai Junior, 2
(sign in to rate)
List price R250
Loot Price R190
Discovery Miles 1 900
You Save R60 (24%)
In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.
|
Jan Braai Junior In die kombuis is ’n boek vir die volgende geslag. Dis
geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die
maklik volgbare, stapvir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om
hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul
vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy ’n lewenslange reis aan
waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.
Hierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van
kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting
en sakpas bestanddele.
Met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior In die kombuis jou
gereedmaak om vir die res van jou lewe soos ’n kampioen te kook!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.