Mans leef in ’n węreld waar die rolle van manlikheid so verander het dat dit met
tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag
word. Die eise wat ’n gewone dag aan mans stel kan soms selfs die mees ervare
individu laat twyfel aan sy bevoegdhede. Die boek skep ’n bewustheid by mense,
en nie net mans nie, van die alledaagse en mees algemene lewensuitdagings
waarvoor mans te staan kom, en probeer hulle toerus met relevante inligting wat
hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te
lei. Die boek word verdeel in verhoudings- en lewensfase-uitdagings, verslawing,
gemoedsprobleme en traumatiese ervarings.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!