|
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Die Vyfde Slag (Afrikaans, Paperback)
Price: R379
Discovery Miles 3 790
|
|
|
Die Vyfde Slag (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R379
Discovery Miles 3 790
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Karl Louw, ʼn prokureur, word deur Helen Brodie genader om haar in ʼn
regsgeding te verteenwoordig. Die regsaak veroorsaak dat Karl en sy
vrou Wilma ook met ou wonde van die verlede gekonfronteer word:
verraad, verkragting, die mag wat mans in ’n patriargale,
chauvinistiese samelewing oor vrouens aanvaar.
Terwyl Karl en Helen veg om haar professionele reputasie te beskerm,
worstel Wilma met haar eie donker skuldgevoel en probeer haar man se
verlede ontrafel. Sy onskuldige en ietwat idilliese skoolromanse is die
grondslag vir alles wat Karl glo van die liefde, verhoudings en
intimiteit – en die rede waarom Wilma nie haar geheim met hom kan deel
nie.
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Nobody's Fool
Harlan Coben
Paperback
R395
R353
Discovery Miles 3 530
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
The Match
Harlan Coben
Paperback
R385
Discovery Miles 3 850
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R321
Discovery Miles 3 210
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.