Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Not currently available
Die Engel En Die Bont Bees (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R34
(14%)
|
|
Die Engel En Die Bont Bees (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R240
Loot Price R206
Discovery Miles 2 060
You Save R34 (14%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Nes ’n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir
jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk. Magrieta Malgas, die
kleindogter van ’n reenmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in
die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes
aangekla. Saam met haar onwaarskynlike medebeskuldigdes, ’n
bejaarde en ’n gestremde, beweer sy dat hulle die rivieroewer slegs
maar oopgeskiet het om 'n oorlede vrou se as te bere waar 'n groot
vloed dit sal meesleur. "Weg … see toe." Susara Vermeulen, 'n
ietwat onbeholpe verslaggewer, word Oranjerivier toe gestuur om die
saak op te volg. Sonder haar redakteur se medewete neem sy Magrieta
se verhaal, getik in die Afrikaans van daardie streek, en ’n
raaisel na 'n versteekte skat, saam. Deurweef met liriese oomblikke
en ou legendes, ontvou die storie van Ntatisi, die
Matabele-krygsvrou wat ’n diamant op haar voorkop gedra en haar
soldate vreesloos in die stryd gelei het. Soos die Oranjerivier in
vloed edelgesteentes saamspoel, raak Susara se verhaal met Magrieta
s’n vervleg en word dit ’n reis na kennis van die mistieke, die
self en lotsverbondenheid in Afrika. Jeanette Ferreira oor Die
engel en die bont bees: “Uit die metafore van ’n gesuurde brood en
’n rivier wat die oewers oorstyg, groei hier ’n wonderlik
verbeeldingryke roman. So word feite die klein begin van groot
mites wat eweseer oortuig, diep verweef in Ou Afrika en die vele
tonge van Afrikaans. Uitsoek-Le Roux."
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
Buy 2 Fiction Reads, Get An Extra 20% Off
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.