0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

God is nie kwaad vir jou nie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R146
Discovery Miles 1 460
You Save: R24 (14%)
God is nie kwaad vir jou nie (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer

God is nie kwaad vir jou nie (Afrikaans, Paperback)

Joyce Meyer

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R146 Discovery Miles 1 460 You Save R24 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Toe die topverkoperskrywer Joyce Meyer die woorde ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat dit soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor, is dit die volgende: God is lief vir jou. Hierdie onderwerp vorm die grondslag vir haar nuwe boek God is nie kwaad vir jou nie, waarin sy dieper delf in ’n kwessie waarmee baie Christene worstel – hoe versoen mens die idee van God as ’n liefdevolle ouer en ’n streng regter? God is nie kwaad vir jou nie sal diegene wat nog nie waarlik God se liefde ervaar het nie omdat hulle bang is vir sy woede en verwerping, help. Joyce verken die oorsprong van hierdie verwarring, sodat God se liefde op ’n nuwe vlak beleef kan word. Onderwerpe sluit in: Perfeksionisme en goedkeuring; Die pyn van verwerping; Skuldgevoelens en skaamte; Om jou potensiaal te ontwikkel; Hardloop na God toe, nie weg van Hom af nie; Raak gemaklik met God. ‘Glo dat God jou liefhet en dat Hy gereed is om jou genadig te wees en volkome te vergewe. Glo dat God ’n plan vir jou lewe het. Glo dat God nie vir jou kwaad is nie!’

General

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: February 2014
Authors: Joyce Meyer
Dimensions: 228 x 152mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 304
ISBN-13: 978-1-4153-2632-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
LSN: 1-4153-2632-0
Barcode: 9781415326329

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Resilient - Restoring Your Weary Soul In…
John Eldredge Paperback R329 R277 Discovery Miles 2 770
40 Lives In 40 Days - Experiencing God's…
John MacArthur Hardcover R313 Discovery Miles 3 130
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach Paperback R453 R393 Discovery Miles 3 930
Woman Evolve - Break Up With Your Fears…
Sarah Jakes Roberts Paperback  (2)
R319 R269 Discovery Miles 2 690
A Crown That Lasts - You Are Not Your…
Demi-Leigh Tebow Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings
Nina Smit Hardcover R279 R235 Discovery Miles 2 350
Born For Greatness
Gerald J. Maarman Paperback R195 R153 Discovery Miles 1 530
We Who Wrestle With God
Jordan B. Peterson Paperback  (2)
R495 R359 Discovery Miles 3 590
Start With Prayer - 250 Prayers For Hope…
Max Lucado Hardcover  (1)
R315 Discovery Miles 3 150
Lekkergoed vir die Lewe
Susan Coetzer Paperback R290 R209 Discovery Miles 2 090
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150

See more

Partners