0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Historical, political & military

Not currently available

DF Malan - En Die Opkoms Van Afrikaner-Nasionalisme (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R434
Discovery Miles 4 340

DF Malan - En Die Opkoms Van Afrikaner-Nasionalisme (Afrikaans, Paperback)

Lindie Koorts

 (sign in to rate)
Loot Price R434 Discovery Miles 4 340

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

In 1948 het die NG-dominee DF Malan die Afrikaner tot ’n politieke oorwinning gelei en apartheid ingestel. Strakke swart-en-wit foto’s van NP-leiers soos Malan en sy opvolgers simboliseer vandag ’n stelsel van rasse-diskriminasie wat swart Suid-Afrikaners verneder en onderdruk het.

Tog, toe Malan op sy sterwensbed gevra is wat die belangrikste diens was wat hy in sy politieke loopbaan gelewer het, het hy geantwoord: “dat ek my volk kon dien, dat ek my mense kon verenig”.

Die biografie probeer om lig te werp op dié teenstrydigheid – hoe kon ’n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot ’n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra?

Die boek stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei.

Dit is ’n biografie van ’n man, maar terselfdertyd ook van ’n volk. Malan se persoonlike en politieke lewe vind plaas teen die opkoms van Afrikaner-nasionalisme in die nadraai van die Anglo-Boereoorlog. Dié groeiende beweging moedig hom aan om die kerk te verlaat om redakteur van Die Burger en provinsiale leier van die Nasional Party te word.

Die boek ontbloot ook al die binnegevegte en politiekery wat die nasionale Afrikaner-politiek in sy eerste jare gekenmerk het.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: February 2014
Authors: Lindie Koorts
Dimensions: 220 x 155 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 492
ISBN-13: 978-0-624-05585-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Historical, political & military
Books > Social sciences > Politics & government > Political structure & processes > Political leaders & leadership
Books > Biography > Historical, political & military
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Biografieë
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Local Author Showcase > Politics
Books > Local Author Showcase > Biography > Historical
Books > Local Author Showcase > Biography > Political
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Biography
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Politics
LSN: 0-624-05585-X
Barcode: 9780624055853

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners