Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie,
waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie
pragtig-geillustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike
stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie,
Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies! 'n Heerlike
opvolg op die eerste topverkoper ?Bennie Boekwurm vertel lekker
stories? met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese
kinderkarakters.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!