Marina wil so graag ’n sorgelose jeug hê, maar geld – of eerder die
gebrek daaraan – staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by
haar lewe in…
Riaan is ’n musikant en ’n groot geleentheid wag vir hom in Amerika. Hy
weet dus ’n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie. Maar
hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na álles in die lewe.
In die proses stamp hulle koppe, maar vind mekaar ook onweerstaanbaar.
Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet
terugkeer.
Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar? Of gaan Marina
instem tot ’n onkonvensionele reëling?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!