Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Al wat ek weet (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R31
(14%)
|
|
Al wat ek weet (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R220
Loot Price R189
Discovery Miles 1 890
You Save R31 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Jy’s kwaad vir die hele wereld. En jou enigste wapen is ’n rugsak
vol woorde. Gabriel is vyftien jaar oud. Fifteen going on fifty,
soos sy ma altyd geterg het. En na haar dood weet hy skielik nie
meer waar hy inpas nie. Die sielkundige wil he hy moet oor sy
gevoelens praat. Maar hoe verduidelik jy vir haar dat dit die
afgelope paar maande makliker geword het om met woede te cope as
met snot en trane? Hoe verduidelik jy dat jou kastige “gemengde
bloed” jou anders as die res maak? Hoe verduidelik jy dat dinge net
nie meer dieselfde tussen jou pa is nadat hy in ’n sielkundige
inrigting opgeneem is nie, terwyl jy moet probeer aangaan met jou
lewe? Hoe verduidelik jy waarom jy al twee keer jou polse met ’n
knipmes probeer oopkerf het? Daarom verloor Gabriel homself in die
wereld van performance poetry, waar jy jou woede in woorde kan
omsit en dit vir ’n gehoor uitbasuin. In hierdie wonderwereld van
woorde leer hy om sy hand diep binn-in sy rugsak vol woorde te
steek en die woorde soos gloeiende kole vir ’n gehoor te gooi. Dan
ontmoet hy vir Sasha, wat mooier is as Sneeuwitjie en boonop ’n
ding of twee van poesie weet ... ’n Eg Suid-Afrikaanse
tienerverhaal oor ’n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die
reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend en boeiend
oor die wereld van performance poetry en die hoofkarakter, Gabriel,
se pogings om na sy ma se dood sin te maak van die wilde draaie wat
die lewe partykeer met ’n mens gooi. Al wat ek weet was die
naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie vir 2015.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.