Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd
wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in
slegs drie hoofstukke ingedeel – Vleis, Pluimvee en Seekos – en die resepte wissel van
bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met ’n kontinentale invloed. Alles word
voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes.
Bord is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die
kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in dié boek vind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!