Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Financial, taxation, commercial, industrial law > Financial law
|
Not currently available
Finansiele bestuur in openbare skole - 'n Praktiese handleiding vir voldoening aan wetgewing (Afrikaans, Paperback)
|
|
Finansiele bestuur in openbare skole - 'n Praktiese handleiding vir voldoening aan wetgewing (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Elke sent tel in die onderwys! Uitgawes moet bestuur en inkomste
moet uitgebou word binne die raamwerk van 'n magdom onderwyswette,
-regulasies en -beleide. Dus bly die bestuur van finansies in
openbare skole 'n reuse-uitdaging vir die meeste betrokkenes by die
onderwyssektor. Die doel van Finansiele Bestuur in Openbare Skole
is om 'n oorsig te bied van die belangrikste wetgewing oor
skoolfinansies, en om die praktiese implikasies daarvan te
verduidelik. Die boek behandel die kerngebiede van die raamwerk van
finansiele bestuur in openbare skole en dien as 'n praktiese
handleiding vir beheerliggaamlede, skoolhoofde en finansiele
beamptes by skole, terwyl onderwysamptenare, regspraktisyns,
rekenmeesters en ouditeure in 'n raadgewende hoedanigheid dit ewe
nuttig sal vind. Met bydraes deur bekende praktisyns op die terrein
van skoolbeheer en finansies bied Finansiele Bestuur in Openbare
Skole waardevolle praktiese advies oor die bestuur van finansies in
openbare skole.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.