Met sy heel eerste verskyning op televisie as hoërskool-laaitie het Rian van
Heerden reeds die volk die josie ingemaak. Sedertdien het hy dikwels
koerantvoorblaaie gehaal - en is telkens afgedank! - vir sy omstrede uitlatings. In
dié boek skryf hy onbeskaamd oor al die goed wat mense meen hy eerder nié
moes gesê het nie. Hy maak vir die eerste keer sy hart oop oor sy persoonlike
lewe, sy worsteling met gaywees en sy eerste liefdesverhouding. Blatant eerlik,
skreeusnaaks, aangrypend.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!