0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Medusa (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R236
Discovery Miles 2 360
You Save: R39 (14%)

Medusa (Afrikaans, Paperback)

Rudie van Rensburg

 (sign in to rate)
List price R275 Loot Price R236 Discovery Miles 2 360 You Save R39 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

’n Ongekende vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Hy en Rooi Els het nog nooit só ’n saak hanteer nie. Die sterk emosies wat hy ervaar, stem hom onrustig. Reeds as groentjiespeurder het Kassie geleer dat jy te alle tye afsydig moet staan van ’n saak sodat dit jou nie emosioneel oorweldig nie. Anders maak jy oordeelsfoute.

Maar hierdie saak laat dit nie toe nie. Dit krioel in sy binneste soos ’n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . .

Boonop voel dit of elke leidraad soos ’n geelwortel voor hulle neuse geswaai word, maar sodra hulle waag om daarna te hap, is daar niks. Die saak seil onder hom en Rooi uit. Hulle kan die glibberige spoor net-net in die verte sien kronkel. En die slagoffers gil desperaat om hulp . . .

In Medusa boor Rudie van Rensburg ’n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman. Daar’s mensehandel en psigopatie om mee handgemeen te raak – en kinderlewens op die spel.

General

Imprint: Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: 2019
Authors: Rudie van Rensburg
Dimensions: 213 x 137 x 28mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 352
ISBN-13: 978-0-7958-0183-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
LSN: 0-7958-0183-1
Barcode: 9780795801839

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners