Hierdie kookboek gaan die jongspan nie net laat smul aan heerlike kos
nie, maar ook leer hoe om gesonde keuses te maak.
Kombuistaal gee vir kinders die woordeskat en vaardighede om seker te
maak dat hulle van jongs af weet hoe om kos te kies wat gesond en
heilsaam is.
Selfs grootmense word touwys gemaak oor hoe om slim keuses te maak om
hul besige kinders gesond en sterk te hou – alles gebaseer op
wetenskaplike navorsing.
Boonop is dit ’n lekkerleesboek propvol nuwe gedigte deur Antjie Krog!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!