Brig.genl. Willem (Kaas) van der Waals kyk terugskouend na sy loopbaan
wat gekenmerk is deur veelsydigheid — valskermsoldaat en instrukteur,
operasionele diens in SWA, Angola en Rhodesië, militêre diplomaat en
SAW se hoof van buitelandse betrekkinge.
Hy was ook dosent in strategiese studies, hoof van sielkundige
oorlogvoering, inligtingsoffisier en strategiese beplanner by die
sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad. Daarna is hy die eerste
veiligheidshoof van die stad Pretoria.
Dis juis díé veelsydigheid wat hom enersyds met gesagsfigure in die
weermag laat bots het en andersyds wyd aanwendbaar gemaak het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!