Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > Short stories
|
Buy Now
Jakkals en Wolf 2 - Nog 6 stories van twee geliefde skarminkels (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R55
(25%)
|
|
Jakkals en Wolf 2 - Nog 6 stories van twee geliefde skarminkels (Afrikaans, Paperback)
Series: Jakkals en Wolf, 2
(sign in to rate)
List price R220
Loot Price R165
Discovery Miles 1 650
You Save R55 (25%)
To be released on 12 May 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Wednesday, 21 May 2025 and Tuesday, 27 May 2025.
|
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke
van Jakkals en Wolf. Nou is daar ’n tweede bundel met nog meer
opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. In hierdie
nuwe versameling van ses stories probeer Jakkals en Wolf steeds om
mekaar uit te oorlê, maar bly steeds die beste maats.
Beleef hoe hulle die uitdagings van die oorhangklip aanpak, ontdek hoe
Wolf leer vlieg, en sien hoe hulle saamwerk om vir hul kos te werk.
Lees hoe Wolf Jakkals se ryperd word, wat gebeur het toe hulle die
taaiboswortel teëkom, en geniet die skreeusnaakse storie van Jakkals en
Wolf en die speenvarkies.
Hierdie nuwe bundel beloof om kinders weer te laat lag en te vermaak
met die avonture en streke van Jakkals en Wolf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.