0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > African history

Buy Now

Verwoerd: So onthou ons hom (Hersiene uitgawe) (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R267
Discovery Miles 2 670
Verwoerd: So onthou ons hom (Hersiene uitgawe) (Afrikaans, Hardcover): Wilhelm J. Verwoerd

Verwoerd: So onthou ons hom (Hersiene uitgawe) (Afrikaans, Hardcover)

Wilhelm J. Verwoerd

 (sign in to rate)
Loot Price R267 Discovery Miles 2 670

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Watter soort mens was dr. H.F. Verwoerd, die sesde premier van die Unie van Suid-Afrika en grondlegger van die huidige Republiek? Die bydraers tot hierdie boek skryf op onderhoudende wyse oor hoe hulle hom onthou, wat hulle saam met hom beleef het en oor hulle opvatting van sy politieke oogmerke. Die persoonlike aard van die bydraes verleen ’n dimensie aan die boek wat in objektiewe geskiedskrywing ontbreek. Verwoerd tree te voorskyn as vriend, gesinsman, volksman, raadsman en leier. Hierdie bundel verskyn die eerste keer in 2001 by geleentheid van die 100ste herdenking van dr. Hendrik Frensch Verwoerd se geboortedag, 8 September 1901. Die bygewerkte weergawe in 2016 bevat nuwe bydraes deur onder andere Elise Verwoerd, Cas Bakkes en Albert Hertzog.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: August 2016
Authors: Wilhelm J. Verwoerd
Dimensions: 241 x 157 x 30mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 320
ISBN-13: 978-1-4853-0609-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Historical, political & military
Books > Humanities > History > African history > General
Books > Social sciences > Politics & government > Political structure & processes > Political leaders & leadership
Books > History > African history > General
Books > Biography > Historical, political & military
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Biografieë
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
LSN: 1-4853-0609-4
Barcode: 9781485306092

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners