Books > Christianity > Christian theology
|
Buy Now
Geagte Jahwe (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R8
Discovery Miles 80
You Save: R2
(20%)
|
|
Geagte Jahwe (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R10
Loot Price R8
Discovery Miles 80
You Save R2 (20%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Willie Esterhuyse is 'n produk en kind van Suid-Afrika;
wereldbekend as denker, spreker en raadgewer vir staatsleiers. Sy
passie vir reis bring hom uit by oerbeskawings waar hy godsdiens se
geboorte sien. Tydens besoeke aan Malta raak hy vertroud met die
eilandjie se onstuimige voorgeskiedenis en erfenisterreine. Hy
ontdek veral die arena vir die konflik tussen Christene en Moslems,
'n kwessie wat vandag die wereld aan die praat en vrees het. In
opvolg van, God en die gode van Egipte, en Die God van Genesis,
sluit hy die trilogie af met Geagte Jahwe. Meesterlik besluit hy om
direk 11 briewe te rig aan God op sy Bybelse noemnaam, Jahwe.
Hierin kan Willie vlymskerp die kernsake van ons tyd oopsny en
basiese lewensvrae oopboor, soos die stryd tussen gelowe,
ineenstorting van samelewings. Hy bied ook rigting vir soekende
denkers oor 'n ander kyk op God vir ons tyd. Willie daag ons uit om
verder te dink: met die "gees van omgee" wat verby die stukkkend en
seer kyk - na 'n wereld wat menslik en leefbaar vir almal is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.