|
|
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting
Erica Neser het meer as 'n dekade se ervaring as
borsvoedingkonsultant en babamasseringinstrukteur en het deur die
jare ’n spesiale belangstelling in babas se slaappatrone ontwikkel
– op professionele en persoonlike vlak. Hierdie gids het begin as
’n artikel van twee bladsye vir die moeders by haar klinieke, en
het aanhou groei namate sy oor die jare meer en meer geleer het oor
slaap. "My doel met die gids is om jou ’n keuse van metodes en
opinies te gee, sodat jy kan besluit wat die beste vir jou baba
gaan werk. Ek het probeer om dit vol te laai met praktiese,
sensitiewe en babavriendelike raad, maar dit steeds in ’n maklik
leesbare formaat te hou (iemand het gese: ’n mens moet dit met moee
oe in die halfdonker kan lees!).
|
You may like...
The Lvitikon
Donald Donato
Paperback
R601
Discovery Miles 6 010
Hauntings
Niq Mhlongo
Paperback
R280
R259
Discovery Miles 2 590
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
Joburg Noir
Niq Mhlongo
Paperback
(2)
R338
Discovery Miles 3 380
|