0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (34)
  • R250 - R500 (41)
  • R500+ (40)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Besigheid en Ekonomie

Rekeningkunde Vir Prokureurs (Afrikaans, Paperback): Du Plooy, Una Gilliland, Jacques Pierre Van Rooyen Rekeningkunde Vir Prokureurs (Afrikaans, Paperback)
Du Plooy, Una Gilliland, Jacques Pierre Van Rooyen
R519 R446 Discovery Miles 4 460 Save R73 (14%) In stock
SAIGR Studente Handboek 2016/2017: Volume 3 (Afrikaans, Paperback): SAIGR Studente Handboek 2016/2017: Volume 3 (Afrikaans, Paperback)
R542 R256 Discovery Miles 2 560 Save R286 (53%) In stock
Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2018: Besigheidsaktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2018: Besigheidsaktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R688 R143 Discovery Miles 1 430 Save R545 (79%) In stock
SILKE: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting 2016 - Volume 1 & 2 (Afrikaans, Paperback): SILKE: Suid-Afrikaanse Inkomstebelasting 2016 - Volume 1 & 2 (Afrikaans, Paperback)
R650 R156 Discovery Miles 1 560 Save R494 (76%) In stock
Rian - 16 Dinge wat ek nie moes sê nie (Afrikaans, Paperback): Rian van Heerden Rian - 16 Dinge wat ek nie moes sê nie (Afrikaans, Paperback)
Rian van Heerden
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Met sy heel eerste verskyning op televisie as hoërskool-laaitie het Rian van Heerden reeds die volk die josie ingemaak. Sedertdien het hy dikwels koerantvoorblaaie gehaal - en is telkens afgedank! - vir sy omstrede uitlatings. In dié boek skryf hy onbeskaamd oor al die goed wat mense meen hy eerder nié moes gesê het nie. Hy maak vir die eerste keer sy hart oop oor sy persoonlike lewe, sy worsteling met gaywees en sy eerste liefdesverhouding. Blatant eerlik, skreeusnaaks, aangrypend.

God praat Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Hemelbesem God praat Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Hemelbesem
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Luister na die braste, wat kruisbeen oppie trap sit. Behalwe entertainment, kry ’n taste wat Afrikaaps is! Aitsa, sy boots het stars .. Aitsa, hy’s soe die star ... Aitsa, gloe dis waar .. Hy’s John Wayne in Afrikaans! Sy kop in die wolke ... en sy voete stewig op die aarde. Dit is HemelBesem. In hierdie boek nooi die gewilde kletsrymer jou om saam te stap op sy lewenspad. Hy gesels reguit oor die dinge wat hom gevorm het, die sake wat hom na aan die hart le ... en hy doen dit in die taal van sy hart. Afrikaans. Oor sy Afrikaans se hy: “Afrikaans is ’n groot deel van wie ek is. Dis die taal waarin ek my in oomblikke van woede kras uitgedruk het. Dis die taal waarin ek goed gese het terwyl ek baklei het, waaroor ek agterna spyt was. Dis die taal waarin ek liefkosing uitgedruk en ontvang het ... As Ma geskel het, of jy bang was ... dis alles momente, en alle momente vorm my bestaan.” Daarom nooi hy met hierdie boek lesers om ’n ander Afrikaans te leer ken. Elke hoofstuk het Afrikaanse uitdrukkings uit sy grootword- en leefwereld as vertrekpunt, en dit is vervleg met sy bekende kletsrym-lirieke waarmee hy vlymskerp kommentaar lewer op maatskaplike kwessies en dinge wat hom na aan die hart le.

Aan Die Stuur - My Leierskapsreis (Afrikaans, Paperback): Brand Pretorius Aan Die Stuur - My Leierskapsreis (Afrikaans, Paperback)
Brand Pretorius
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Brand Pretorius weet wat dit beteken om 'n leier te wees: in sy loopbaan van oor die vier dekades was hy onder meer in leierskapsposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep. In Aan die stuur praat Pretorius openhartig oor sy suksesse en die foute wat hy begaan het en die gevolge daarvan vir die maatskappye en werknemers onder sy stuur. Pretorius gee die leser 'n unieke, eerstehandse vertelling van die “alles loop reg”-jare by Toyota, van die donker jare as hoof van die McCarthy-groep waar die groep byna skipbreuk gelei het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die wysheid vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat sake doen in Suid-Afrika of wat ’n suksesvolle ondernming wil bedryf. Pretorius wys ook hoe elkeen van ons persoonlike leierskap aan die dag kan le en Suid-Afrika so kan help verbeter. Brand Pretorius weet wat dit beteken om ’n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die “alles loop reg”-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om ’n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling.

Groepstate: Volume 1 (Afrikaans, Paperback, 15de Uitgawe): Groepstate: Volume 1 (Afrikaans, Paperback, 15de Uitgawe)
R649 R560 Discovery Miles 5 600 Save R89 (14%) In stock
Lugkasteel (Afrikaans, Paperback): Annelie Botes Lugkasteel (Afrikaans, Paperback)
Annelie Botes 2
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op ’n vliegtuig geklim het om in Engeland ’n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir ’n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder.

Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy wéér Engeland toe. Dié keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies. En, soos Aspoestertjie, bevind sy haar in ’n grillerige ou kasteelhuis, en sy is net ’n kasteelbediende. Sy ly honger; sy verkluim. Sy moet haar karige leefruimte deel met die wandelende gees van ’n vrou wat lankal oorlede is, maar steeds snags in die kasteelgange rondloop.

Om vir haar ’n wegkruipplek te skep, rig sy ’n antieke Mercedes-Benz vol muisneste, wat verlate in ’n plaat onkruid staan, in as haar heiligdom. Droomplek. Dinkplek. Huilplek.

Tien jaar later sit sy by haar ou bruin lessenaar en rol die kamera terug na daardie tyd. Bekyk die glasskoentjies wat elke mens langs die pad verloor. Lugkastele wat tuimel. Alles net swaanveertjies in die winterwind. Tog, ondanks ons stukkende vlerke, leer ons vlieg. Hoër en verder as wat ons ooit kon droom.

Soms. Soms nie

Multilingual Glossary of Financial Management Terms (English & Foreign language, Paperback): Multilingual Glossary of Financial Management Terms (English & Foreign language, Paperback)
R91 R80 Discovery Miles 800 Save R11 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Key terms and concepts for Financial Management terms explained in all of South Africa's 11 official languages. An essential learning and teaching tool for students and lecturers, and a useful communication tool for those working in business, government services and a variety of organisations.

Wat Die Hart Van Vol Is - Herinneringsreise Van 'n Fynkok (Afrikaans, Paperback): Peter Veldsman, Elmari Rautenbach Wat Die Hart Van Vol Is - Herinneringsreise Van 'n Fynkok (Afrikaans, Paperback)
Peter Veldsman, Elmari Rautenbach
R230 R181 Discovery Miles 1 810 Save R49 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

’n Wydlopende herinneringsreis, deurspek met staaltjies, deur een van ons land se fynkospioniers…

Met erfeniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman. As enigste kind op ’n plaas in die Klein-Karoo het Peter ’n fyn waarnemingsvermoë en goddelose sin vir humor ontwikkel. Die resultaat is eindeloos vermaaklike stories oor die kos en mense in sy lewe, van sy dae as kosredakteur van die tydskrif Sarie, waar Peter twee generasies Afrikaanse vroue voor die stoof touwys gemaak het, toe as kosskrywer van Rapport en, uiteindelik, as “Mister V”, eienaar van Emily’s, waar hy hom amper 20 jaar lank beywer het om van streekskos fynkos te maak en só ’n formidabele restaurant-nalatenskap gevestig het.

Baie van die stories is snaaks. Ander is soet-nostalgies. Sommige kyk eerlik na kwessies ná aan sy hart, soos gay-wees en die kerk. En tog, al het hy al vir bekendes en selfs beroemdes gekook en die wêreld deurkruis op soek na nuwe smake, is dit sy tante Julia en haar “koskys” wat hy steeds die helderste voor die oog roep, sy Skotse ouma, en die dag toe hy as ’n vierjarige op sy oupa se plaas in die Klein-Karoo die eerste keer ’n doukomkommer tussen sy tande geknars het...

Nostalgies, humoristies en hartroerend – ’n boek wat jou terugvat na Ouma se kombuis, maar dan ook die drumpel oor, na die wye wêreld daarbuite.

Vlees En Bloed (Afrikaans, Paperback): Riette Rust, Eileen de Jager, Roelien Schutte Vlees En Bloed (Afrikaans, Paperback)
Riette Rust, Eileen de Jager, Roelien Schutte
bundle available
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak.

Soms ruim die susters ook opgaarders se huise op, en ander kere help hulle vloedwaters of ’n brand se skade herstel.

Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2018: Natuurlike Persone (Afrikaans, Paperback): Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2018: Natuurlike Persone (Afrikaans, Paperback)
R688 R291 Discovery Miles 2 910 Save R397 (58%) In stock
Besigheidsreg (Afrikaans, Paperback, 6de): Besigheidsreg (Afrikaans, Paperback, 6de)
R1,097 R219 Discovery Miles 2 190 Save R878 (80%) In stock
Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2016: Besigheidsaktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2016: Besigheidsaktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R499 R153 Discovery Miles 1 530 Save R346 (69%) In stock
SAIGR Studente Handboek 2015/16, Volume 2 (Afrikaans, Paperback): SAIGR Studente Handboek 2015/16, Volume 2 (Afrikaans, Paperback)
1
R700 R153 Discovery Miles 1 530 Save R547 (78%) In stock
Toepassingsvrae Oor Ouditkunde  (Afrikaans, Paperback, 6de Uitgawe): B. Marx, Alex van der Watt, Marianne van Staden Toepassingsvrae Oor Ouditkunde (Afrikaans, Paperback, 6de Uitgawe)
B. Marx, Alex van der Watt, Marianne van Staden
R669 R613 Discovery Miles 6 130 Save R56 (8%) In stock

Hierdie uiters praktiese vraeboek is gebaseer op Dinamiese ouditkunde deur Marx en van der Watt. Die vrae in hierdie boek is gegroepeer volgens dieselfde onderwerpe en in dieselfde volgorde as Dinamiese ouditkunde. Toepassingsvrae oor Ouditkunde is geskryf vir studente en lektore (voorgraads en nagraads) om sukses te verseker in die eksamenlokaal en in die werkplek.

Groepstate Volume 1 (Afrikaans, Paperback, 14de Uitgawe): Groepstate Volume 1 (Afrikaans, Paperback, 14de Uitgawe)
3
R599 R502 Discovery Miles 5 020 Save R97 (16%) In stock
Historiese 2-Boek Bundel - Die Verhaal Van Lewe & Die Omgewing / Alles Oor Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Jo van As,... Historiese 2-Boek Bundel - Die Verhaal Van Lewe & Die Omgewing / Alles Oor Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Jo van As, Johann Du Preez, Leslie Brown, Nico Smit, Rob Marsh 1
R599 R475 Discovery Miles 4 750 Save R124 (21%) In stock

Die Verhaal Van Lewe & Die Omgewing: 'n Afrika-Perspektief - Jo van As, Johann Du Preez, Leslie Brown, Nico Smit
Die Verhaal Van Lewe & Die Omgewing: 'n Afrika-Perspektief handel oor die brose wonder van lewe. Dit is 'n viering van die aarde se ryke, wonderlike verskeidenheid – die spesies, bevolkings, gemeenskappe en ekostelsels wat ons omring – en van die natuur se veerkragtigheid. Dit vertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al die lewe wat hulle in en om Afrika onderhou. Dit bespreek evolusie en die eindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkings toeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk. En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika, en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teen ons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsverandering wat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputting van hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanning en bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade te herstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe en die omgewing in Afrika.

Alles Oor Suid-Afrika - Rob Marsh
Alles Oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe – met hersiene en opgedateerde inhoud en fotografie – sal beslis sy status behou! Hierdie grootformaatboek propvol kennis is hoogs visueel met volkleurfoto’s, -kaarte en -illustrasies en die teks is maklik om te lees en te verstaan. Bykomende belangstelling word geprikkel deur brokkies inligting wat in teksboksies en verlengde opskrifte vervat word. Plekke om te besoek word ook aanbeveel en pas by die betrokke tema wat op die dubbelbladsy-uitleg bespreek word. Die teks is opgedeel in afdelings soos lank, lank gelede; die mense; die kultuur; die gemeenskap; wetenskap en tegnologie; die ekonomie; die land; en die natuurlewe, wat elke aspek van Suid-Afrika dek.

Belastingwerkboek 2015 (Afrikaans, Paperback): Belastingwerkboek 2015 (Afrikaans, Paperback)
R599 R153 Discovery Miles 1 530 Save R446 (74%) In stock
Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2013 - Natuurlike Persone (Afrikaans, Paperback): J.M.P. Venter, K.L. de Hart, K.... Studentebenadering Tot Inkomstebelasting 2013 - Natuurlike Persone (Afrikaans, Paperback)
J.M.P. Venter, K.L. de Hart, K. Coetzee, A.D. Koekemoer
R489 R153 Discovery Miles 1 530 Save R336 (69%) In stock
60 Minute Na 'n Beter Openbare Spreker - Raak Beter. Lewer Beter. Voel Beter. (Afrikaans, Paperback): Kevin Abdulrahman 60 Minute Na 'n Beter Openbare Spreker - Raak Beter. Lewer Beter. Voel Beter. (Afrikaans, Paperback)
Kevin Abdulrahman
R180 Discovery Miles 1 800 Shipped within 7 - 11 working days
Business Advertising - Afrikaans Edition - Sluit Lesplanne (Afrikaans, Paperback): Arthur H. Tafero, Lijun Wang Business Advertising - Afrikaans Edition - Sluit Lesplanne (Afrikaans, Paperback)
Arthur H. Tafero, Lijun Wang
R208 Discovery Miles 2 080 Shipped within 7 - 11 working days
Ekonomie En Finansies Vir Besigheid - Sluit Lesplanne (Afrikaans, Paperback): Arthur H. Tafero, Lijun Wang Ekonomie En Finansies Vir Besigheid - Sluit Lesplanne (Afrikaans, Paperback)
Arthur H. Tafero, Lijun Wang
R192 Discovery Miles 1 920 Shipped within 7 - 11 working days
Inleiding Tot Sake - Tweede Uitgawe - Sluit Lesplanne (Afrikaans, Paperback): Arthur H. Tafero, Lijun Wang Inleiding Tot Sake - Tweede Uitgawe - Sluit Lesplanne (Afrikaans, Paperback)
Arthur H. Tafero, Lijun Wang
R192 Discovery Miles 1 920 Shipped within 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n…
Ton Vosloo Paperback R275 R225 Discovery Miles 2 250
An Introduction to the Industrial…
Abbott Payson Usher Paperback R587 Discovery Miles 5 870
Megaboere
Wynand Dreyer Paperback R250 R176 Discovery Miles 1 760
Die Preussischen Staatsschulden
Anonymous Paperback R350 R281 Discovery Miles 2 810
Legkaart van 'n Jong Lewe - Essays Oor…
Dolf van Niekerk Paperback R172 Discovery Miles 1 720
Closet - The Remarkable Wardrobe of…
Nataniel Paperback R395 R334 Discovery Miles 3 340
SAIGR Studente Handboek 2016/2017…
Paperback  (1)
R947 R262 Discovery Miles 2 620
Maatskappye en ander besigheidstrukture
D. Davis, W. Geach Paperback R610 R516 Discovery Miles 5 160
Toe-Val-Lig: Die Beste Stories van…
Amore Bekker Paperback R235 R202 Discovery Miles 2 020
Christo Wiese - Risiko en Rykdom
T J Strydom Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners