0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Science, technology & engineering

Buy Now

Aan Die Stuur - My Leierskapsreis (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R236
Discovery Miles 2 360
You Save: R39 (14%)

Share your images

Aan Die Stuur - My Leierskapsreis (Afrikaans, Paperback)

Brand Pretorius

 (sign in to rate)
List price R275 Loot Price R236 Discovery Miles 2 360 You Save R39 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 15 working days

Brand Pretorius weet wat dit beteken om 'n leier te wees: in sy loopbaan van oor die vier dekades was hy onder meer in leierskapsposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep. In Aan die stuur praat Pretorius openhartig oor sy suksesse en die foute wat hy begaan het en die gevolge daarvan vir die maatskappye en werknemers onder sy stuur. Pretorius gee die leser 'n unieke, eerstehandse vertelling van die ďalles loop regĒ-jare by Toyota, van die donker jare as hoof van die McCarthy-groep waar die groep byna skipbreuk gelei het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die wysheid vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat sake doen in Suid-Afrika of wat ín suksesvolle ondernming wil bedryf. Pretorius wys ook hoe elkeen van ons persoonlike leierskap aan die dag kan le en Suid-Afrika so kan help verbeter. Brand Pretorius weet wat dit beteken om ín leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die ďalles loop regĒ-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om ín suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: February 2013
Authors: Brand Pretorius
Dimensions: 220 x 152 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 272
ISBN-13: 978-0-624-05665-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography
Books > Business & Economics > Business & management
Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Science, technology & engineering
Books > Business & Economics > Business & management > Management & management techniques
Books > Business & Economics > Business & management > Management & management techniques > General
Books > Biography > Science, technology & engineering
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Afrikaans > Besigheid en Ekonomie
Books > Local Author Showcase
Books > Local Author Showcase > Biography
Promotions
LSN: 0-624-05665-1
Barcode: 9780624056652

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners