![]() |
![]() |
Your cart is empty |
||
#1 New York Times bestselling author Joyce Meyer offers biblical advice
and encouraging wisdom to help women overcome the issues that affect
their heart, mind, and soul.
This booklet is a concise and easy-to-read study of the very real questions surrounding Jesus that your guests might be thinking about when first attending your church or Alpha: Who is Jesus? Why do we need Him? Why did He have to die? Why is He relevant to my life today? These booklets are an effective evangelistic tool to pass out to guests at your services or at Alpha, sharing the Gospel in a warm and relevant way. Alpha is based on a pattern found in the New Testament of people bringing their friends, family, and work colleagues to meet Jesus. Alpha is an easy way to say to friends, "Come and see, come and explore your questions, come and hear about Jesus, come and see for yourself." Everyone is welcome at Alpha, but the program is designed especially for people who would not describe themselves as Christians or church-goers.
The 366 daily devotions in A Mustard Seed are dedicated to those believers who have to get up every morning and walk the talk, go through the daily grind and face their day-to-day challenges. This devotional is for every believer who needs a mustard seed of faith to get through every day so they can walk in the fullness of what God has prepared for them in His kingdom.
’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van
die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.
Finding the Power to Live One Day at a Time draws on the Twelve Step
programme developed by Alcoholics Anonymous. It has been written for
people who:
The most fundamental flaw in society is fatherlessness. It is time to
delve into the roots of this problem in ourselves and in our
communities. It is time to recognize the impact of father wounds in our
own lives. Some of those wounds have created hell on earth, not heaven.
It is time to seriously take up the responsibility of fatherhood so
that the sins of our fathers will not continue to destroy God’s
marvelous intention for our lives. It is the time to recognize how a
world suffers when Father God is not taken seriously and when His ways
are not transferred by His image bearers.
It’s hard work to be a supportive spouse and keep your marriage strong
and satisfying. It can sometimes feel as if you and your spouse are
drifting apart due to the fast pace and packed schedule of your daily
lives. The Power of Prayer™ to Enrich Your Marriage - Book of Prayers
provides the perfect opportunity to spend quality, prayerful time with
your spouse and grow closer to them, and to God.
Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer. Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.
77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgemaak word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer. Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelik-gebaseerde tuisonderrig-kurrikulums.
’n Evangelisasieboeke wat kinders leer hoe om gered te word en in hulle geloof te groei. Dit is belangrik dat kinders al van ’n jong ouderdom af verstaan wat dit beteken om gered te word. Word ’n volgeling van Jesus is ’n evangelisasie-boekie wat hulle juis hiermee sal help. In hierdie boekie leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders alles wat hulle moet weet oor die Skepper, sy liefde vir ons en hoe Jesus ons kom red het. Die eenvoudige teks met prettige illustrasies en Skrifverwysings sal kinders help ontdek hoe hulle ook kinders van God kan word, hoe hulle lewens sal verander nadat hulle gered is, hoe hulle in hul geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees, te bid en vele meer. Ander unieke kenmerke sluit in: · Plek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het · Drie lyste wat hulle help om Bybelverse te vind oor spesifieke onderwerpe soos geloof, kern-Bybelverhale en verse vir wanneer hulle hartseer, bang of eensaam voel · Aanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak Ook beskikbaar in Engels, Zulu, Xhosa en Sesotho.
Many people seem to have it all together, while inside they are
devastated. Their past has broken, crushed and wounded them inwardly.
But there is hope for inner healing. Isaiah 61 reveals that the Lord
came to heal the brokenhearted. Joyce Meyer speaks from experience. As
a child she was a victim of physical and sexual abuse, yet today she
has a worldwide ministry of emotional healing to others like herself.
Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op
die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande
teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en
inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat
dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die
nuutste Bybelkundige insigte.
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
Mini-oordenkings vir vroue is ’n geskenk van hoop en vreugde wat vroue herinner dat God altyd naby hulle is. Die 180 kort en inspirerende oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare liefde te koester. Die handige sakpas-formaat laat vroue toe om enige tyd en enige plek stil te word en tyd saam met Hom deur te bring.
Daniel's story is one of extraordinary faith in God lived out at the pinnacle of executive power. It tells of four teenage friends, born in the tiny state of Judah about twenty-six centuries ago, but captured by Nebuchadnezzar, emperor of Babylon. Daniel describes how they eventually rose to the top echelons of administration. Daniel and his friends did not simply maintain their private devotion to God; they maintained a high-profile witness in a pluralistic society antagonistic to their faith. That is why their story has such a powerful message for us. Society tolerates the practice of Christianity in private and in church services, but it increasingly deprecates public witness. If Daniel and his compatriots were with us today they would be in the vanguard of the public debate. What was it that gave that ancient foursome, Daniel and his three friends, the strength and conviction to be prepared, often at great risk, to swim against the flow?
Dit is nie maklik om vandag ’n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgelê, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons? Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied. “Roedolf Botha neem ons op ’n boeiende reis deur die Markusevangelie om die hartklop van egte leierskap ver en diep te ontgin” - Stephan Joubert |
![]() ![]() You may like...
Evidence For Jesus - Timeless Answers…
Josh McDowell, Sean McDowell
Paperback
R300
Discovery Miles 3 000
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach
Paperback
|