0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Van Vrees na Vertroue - Vir Elkeen Wat Op Soek Is na Sekerheid (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R257
Discovery Miles 2 570
You Save: R22 (8%)
Van Vrees na Vertroue - Vir Elkeen Wat Op Soek Is na Sekerheid (Afrikaans, Paperback): Ewald Van Rensburg

Van Vrees na Vertroue - Vir Elkeen Wat Op Soek Is na Sekerheid (Afrikaans, Paperback)

Ewald Van Rensburg

 (sign in to rate)
List price R279 Loot Price R257 Discovery Miles 2 570 You Save R22 (8%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Het jy geweet die teenoorgestelde van geloof is nie twyfel nie, maar vrees? As jy angstig en bang vir die toekoms voel, sal die verhale in hierdie dagboek jou bemoedig om Jesus volkome te vertrou en daagliks sy teenwoordigheid op te soek.

Die eerste ses maande in Van vrees na vertroue: Vir elkeen wat op soek is na sekerheid in ’n węreld vol onsekerheid en vrees bevat insigte rondom die “moenie vrees nie”-verse in die Bybel. In die laaste ses maande verskuif die perspektief na Christus en hoe ons ons vrese kan oorkom deur God al hoe meer te vertrou en ’n Christus-gesindheid te kweek deur ses spesifieke bewegings; van die afleer van onsself tot by die beliggaming van ’n nuwe skepping.

Die 365 dagstukke deel verhale en teksverse uit die Bybel, asook kosbare verhale van hedendaagse gelowiges wat God volkome vertrou het. Elke maand skop ook af met ’n spesiale sielsoefening met nadink-vrae of praktiese voorstelle. Ewald van Rensburg se unieke hart-tot-hart-skryfstyl sal jou inspireer om jou vrese vir God te gee en te sien dat Hy werklik die Een is wat ons volkome kan vertrou.

• 365 Bybelse dagstukke deur die gewilde skrywer Ewald van Rensburg
• Sielsoefening aan die begin van elke maand met nadink-vrae of praktiese voorstelle
• Bevat verskeie verhale van Bybelse en eietydse geloofshelde
• Eenkleur-drukwerk
• 392 bladsye

General

Imprint: Christian Art Publishers
Release date: October 2024
Authors: Ewald Van Rensburg
Format: Paperback
Pages: 392
ISBN-13: 978-0-638-00949-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Lifestyle
LSN: 0-638-00949-9
Barcode: 9780638009491

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Resilient - Restoring Your Weary Soul In…
John Eldredge Paperback R329 R302 Discovery Miles 3 020
40 Lives In 40 Days - Experiencing God's…
John MacArthur Hardcover R335 Discovery Miles 3 350
Shackled - One Woman's Dramatic Triumph…
Mariam Ibraheem, Eugene Bach Paperback R441 R418 Discovery Miles 4 180
Woman Evolve - Break Up With Your Fears…
Sarah Jakes Roberts Paperback  (2)
R319 R293 Discovery Miles 2 930
A Crown That Lasts - You Are Not Your…
Demi-Leigh Tebow Paperback R340 R319 Discovery Miles 3 190
Trust - Knowing When To Give It, When To…
Dr. Henry Cloud Paperback R300 R268 Discovery Miles 2 680
'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings
Nina Smit Hardcover R279 R257 Discovery Miles 2 570
Born For Greatness
Gerald J. Maarman Paperback R195 R180 Discovery Miles 1 800
We Who Wrestle With God
Jordan B. Peterson Paperback  (2)
R505 R466 Discovery Miles 4 660
Start With Prayer - 250 Prayers For Hope…
Max Lucado Hardcover  (1)
R337 Discovery Miles 3 370
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R295 R277 Discovery Miles 2 770
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R265 R249 Discovery Miles 2 490

See more

Partners