|
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > Cookery dishes & courses
|
Yummy
(Hardcover)
Danni Duncan; Photographs by Michelle Bolitho; Designed by Helena Berggren
|
R1,310
R1,048
Discovery Miles 10 480
Save R262 (20%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Slegs volwassenes ... Dis kostelik om te sien hoe iemand wat 'n
happie neem van wat op die oog af soos 'n doodgewone kolwyntjie lyk
en dan uitvind dat dit eintlik 'n kinkel in die vorm van 'n gewilde
drankie bevat, se gesig ophelder. Die skrywer van Kolwyntjies met
skop het baie jare in die buiteland deurgebring waar haar man
gewerk het, en daar begin eksperimenteer met kolwyntjies wat
alkohol in verskeie vorms bevat. Sy kon sommer gou skaars voorbly
om in die vraag daarna te voorsien. Hierdie versameling resepte is
deeglik getoets, verfyn en waar nodig aangepas om te verseker dat
hulle feitlik flatervry is. Sommige kolwyntjies se versiering bevat
likeur, by ander is daar wyn of bier in die beslag self, en by
verskeie word jou hap na die middel toe beloon met 'n verleidelike,
loperige binnekant van die gewildste skemerkelkies.
Stap-vir-stap-aanwysings verduidelik presies hoe elke kolwyntjie
gemaak word, en hoewel dit in hierdie boek nie gaan oor
koekversiering as sodanig nie, sluit die skrywer fantastiese idees
in om die kolwyntjies so op te dollie dat dit so 'n ietsie van die
ongewone aard daarvan weerspieel. Die lieflike volbladfoto's van
elke baksel kolwyntjies sal selfs die traagste bakker aanspoor om
die resepte op die proef te stel, en die nuttige wenke wat
deurgaans verskyn, sal help om sukses te verseker. Daar is ook
heelwat voorstelle vir alternatiewe en aanbevelings vir
plaasvervangers as jy nie spesifieke drankies in die drankkabinet
het nie. Met omskakeltabelle, basiese inligting oor kolwyntjies en
feite oor alkohol en hoe dit in beslag en versiersuiker reageer,
het jy toegang tot alles wat jy moet weet om jou eie kolwyntjies
met skop te bak. Of jou gunstelingdrankie Pina Colada of
blos-vonkelwyn, Mai Tai of chardonnay is, hierdie boek wil jy he -
laatmiddagtee sal net nooit weer dieselfde wees nie!
Everyone deserves a chance of happiness - right? All NEW from
bestselling author Lisa HobmanGlentorrin bakery owner, and lone
parent, Caitlin Fraser, is single and finally ready to mingle. With
her daughter, Grace, about to become a teenager, and her friends
all settling down, Caitlin decides she deserves a shot at happiness
too. Resisting the pull of dating apps, Caitlin embarks upon a
series of disastrous singles events where she bumps into fellow
villager, and astronomy buff, Archie Sutherland, who is nursing his
own past secrets. When Grace's best friend's father, handsome Lyle
Budge, asks Caitlin to dinner, things progress quickly and she has
a taste of what their future as a family could be, much to both
their daughters delight! But when Archie makes a shocking
discovery, and he turns to Caitlin for help, she soon discovers
Lyle isn't the sharing type, meaning prickly ultimatums loom for
everyone. Will wishing upon the stars over Glentorrin help Caitlin
to figure out her way forward? Or is her hunt for romance like a
once in a lifetime comet, easily missed in the blink of an eye?
Praise for Lisa Hobman: 'Involving and intriguing!' Sue Moorcroft
'Ruby's dreams come true in this heart-warming and sometimes
heart-wrenching journey of discovery' Heidi Swain 'I love it! -
escape to the beautiful Isle of Skye with this feel-good, uplifting
story of lost love and second chances...' Holly Martin 'Simply
gorgeous. An uplifting story of two broken individuals trying to
find the courage to take a chance on love again' Jessica Redland 'A
really uplifting, feel-good read about hope, love and second
chances, that really did warm my heart.' Kim Nash 'A gorgeous,
heart-warming romantic journey, reminds us to never give up on
love...' Lucy Coleman 'You will fall in love with this story of
fresh starts and mending broken hearts' Mandy Baggot 'A
heart-breakingly beautiful story of love and loss set in the
stunning village of Glentorrin. Be prepared to fall in love over
and over again.' Nancy Barone 'What a beautiful read this was. I
was rooting for Juliette from the first page. Lisa handled some
tough subjects with a delicate and deft touch. I'm ready to escape
to Skye!' Sarah Bennett
|
|