|
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > Cookery dishes & courses
The book features a scrumptious collection of tried and trusted
recipes for gifts from your kitchen - cakes, choux puffs, cookies,
tarts, snacks and fillings with many variations, as well as several
low-carb, high-fat recipes for people on special diets (Banting,
paleo, keto, gluten free, sugar free). Master baker Katrien van Zyl
tried to focus on easy, flop-proof recipes that you can rustle up
without having to hunt for foreign ingredients. Step-by-step
photographs illustrate more complicated techniques, so that anyone
who can follow basic instructions will be able to achieve them.
Katrien also shares packaging ideas for your baked goodies and
explains ways to recycle containers and decorate them to suit any
occasion. Packed with practical hints, the book further indicates
for how long food will remain fresh at room temperature, as well as
freezing times for those who want to start preparing for special
events ahead of time. Katrien's Gifts from the kitchen is lavishly
illustrated with stunning photographs showing that the most
beautiful gifts can come from the kitchen. It has something for
everyone, whether you are the one doing the baking, or the lucky
recipient of a delicious, attractively packaged edible gift.
We might love our eggs mini, but there’s nothing small about our new
cookbook.
We know the importance of a tasty treat and thought it was time that
some old favourites were given a yummy Mini Eggs twist! We’ve popped on
our aprons and have spent a lot of time getting messy in the kitchen to
bring you this book of 60 favourites.
So whether you’re after a scrummy pud, a mouth-watering breakfast or
some crumbly cookies that will wow your friends at the next bake sale,
this book is just what you’ve been looking for.
Dig in for delicious recipes including:
- Mini Eggs Rocky Road
- Mini Eggs Milkshake
- Chocolate Meringue Mini Eggs Baskets
- Mini Eggs Blondies
- Super Speedy Mini Eggs Easter Fudge Nibbles
- Mini Eggs Butterfly Surprise Cake
- And lots more!
Katrien is dol oor sjokolade en gebruik dit as versiering vir koeke
omdat dit so 'n veelsydige medium is. In hierdie boek wys sy jou
hoe om pragtig versierde koeke te skep: vars, eietyds, prettig en
onweerstaanbaar. Daar is tegnieke en idees vir almal, of jy nou
sommer 'n klaargemaakte koek koop en versier of met sorg jou eie
heerlike koek bak volgens die resepte in die boek, of jy net vir
spesiale geleenthede iets bak, of daagliks oonde vol koeke vir 'n
tuisbedryf kafdraf. Met meer as 20 oorspronklike koekontwerpe,
asook klein sjokoladeversierings, minikoeke en kolwyntjies, alles
stap vir stap gedemonstreer, kan jy maklike leer hoe om jou eie
meesterstukke te skep. Katrien deel wenke en kortpaaie wat sy met
jare se eksperimente ontdek het. Die koekresepte is deeglik
getoets, en saam met die smullekker vulselresepte met riglyne vir
die vermeerdering van bestanddele na gelang van jou behoefte, asook
patrone vir die versierings, maak dit van hierdie boek 'n onmisbare
gids vir almal wat graag bak. Die inhoud dek die volgende: Basiese
tegnieke; gereedskap; soorte sjokolade; hoe om met sjokolade te
werk; die vul en bedek van koeke; hoe om koeke te stapel;
koekbordversiering; ontwerpe; basiese resepte; porsiegids; vervoer
en bere; uitmekaarhaal en sny; patrone. Die pragfoto's laat reg
geskied aan die pragkoeke wat elkeen daarvan getuig dat koekbak 'n
kunsvorm geword het. Die projekte is gegradeer van maklik tot
gevorderd, dus is daar iets vir almal.
Hierdie boek bevat getoetste en vertroude resepte vir smullekker
geskenke uit jou eie kombuis - vir koeke, poffertjies, terte,
snoephappies en vulsels met verskeie variasies, tesame met etlike
laekoolhidraat-, hoevetresepte vir die wat spesiale diete volg
(Banting, keto, paleo, glutenvry, suikervry). Baasbakker Katrien
van Zyl fokus hoofsaaklik op maklike, flatervrye resepte wat vinnig
gemaak kan word, sonder 'n gesoek na vreemde bestanddele. Die
moeiliker tegnieke word stapsgewys met duidelike foto's
geillustreer wat dit doenbaar maak vir enigiemand wat aanwysings
kan volg. Katrien deel ook idees vir die verpakking van die
lekkernye, en verduidelik hoe jy houers kan herwin en versier om by
enige geleentheid te pas. Daar is hope praktiese wenke en inligting
oor hoe lank hierdie geskenkies by kamertemperatuur vars bly, asook
hulle vriestydperk. Dit is ideaal as jy reeds lank voor 'n
geleentheid wil begin bak en brou. Die boek is ryklik geillustreer
met pragfoto's wat demonstreer dat van die mooiste geskenke uit jou
kombuis kan kom. Dit bevat werklik iets vir almal, of jy nou die
een is wat die bakwerk doen, of die een aan die ontvangkant van 'n
heerlike, keurig verpakte smulhappie.
Katrien van Zyl deel vars, oorspronklike idees vir maklike
bruidspare om op troukoeke te gebruik. Kies uit verskeie
kombinasies, gelaatstrekke, haarstyle en bykomstighede en skep iets
wat soos die bruidspaar lyk vir wie die koek bedoel is. 20 projekte
met hope variasies; Duidelike stap-vir-stap aanwysings; Maklik om
te maak en by die spesifieke bruidspaar te laat pas.
|
|