Books > Food & Drink > Health & wholefood cookery
|
Buy Now
Katrien se geskenke uit die kombuis (Paperback)
Loot Price: R94
Discovery Miles 940
You Save: R26
(22%)
|
|
Katrien se geskenke uit die kombuis (Paperback)
(sign in to rate)
List price R120
Loot Price R94
Discovery Miles 940
You Save R26 (22%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Hierdie boek bevat getoetste en vertroude resepte vir smullekker
geskenke uit jou eie kombuis - vir koeke, poffertjies, terte,
snoephappies en vulsels met verskeie variasies, tesame met etlike
laekoolhidraat-, hoevetresepte vir die wat spesiale diete volg
(Banting, keto, paleo, glutenvry, suikervry). Baasbakker Katrien
van Zyl fokus hoofsaaklik op maklike, flatervrye resepte wat vinnig
gemaak kan word, sonder 'n gesoek na vreemde bestanddele. Die
moeiliker tegnieke word stapsgewys met duidelike foto's
geillustreer wat dit doenbaar maak vir enigiemand wat aanwysings
kan volg. Katrien deel ook idees vir die verpakking van die
lekkernye, en verduidelik hoe jy houers kan herwin en versier om by
enige geleentheid te pas. Daar is hope praktiese wenke en inligting
oor hoe lank hierdie geskenkies by kamertemperatuur vars bly, asook
hulle vriestydperk. Dit is ideaal as jy reeds lank voor 'n
geleentheid wil begin bak en brou. Die boek is ryklik geillustreer
met pragfoto's wat demonstreer dat van die mooiste geskenke uit jou
kombuis kan kom. Dit bevat werklik iets vir almal, of jy nou die
een is wat die bakwerk doen, of die een aan die ontvangkant van 'n
heerlike, keurig verpakte smulhappie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.