|
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Die Bybel – Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende
Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied lesers die geleentheid om
te sien hoe die teks van die Afrikaanse Standaard Vertaling (ASV),
’n direkte vertaling, verskil van die Nuwe Lewende Vertaling
(NLV), wat ’n dinamies-ekwivalente vertaling is. Die ASV het sy
oorsprong uit die Direkte Vertaling soos dit in die Interliniere
Bybel verskyn het, maar is hersien om gemakliker te lees, sonder om
van die vertaalfilosofie van ? direkte vertaling af te wyk. Die
teks van beide die ASV en die NLV se Nuwe Testament verskyn
parallel langs mekaar sodat die Bybelteks maklik vergelyk kan word.
Die ASV, as direkte vertaling, probeer so getrou moontlik aan die
bronteks bly deur byvoorbeeld die lang sinskonstruksies, so
kenmerkend van Grieks, te behou, asook lengtemate en inhoudsmate
(soos vaam, sata en el) en geldstukke (soos stater en mina), wat in
voetnote verduidelik word. Die Bybel – Afrikaanse Standaard
Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied
aan lesers ? unieke en verrykende Bybellees-ervaring wat die wese
en waarde van beide vertalings duidelik maak.
This is a reproduction of a book published before 1923. This book
may have occasional imperfections such as missing or blurred pages,
poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the
original artifact, or were introduced by the scanning process. We
believe this work is culturally important, and despite the
imperfections, have elected to bring it back into print as part of
our continuing commitment to the preservation of printed works
worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in
the preservation process, and hope you enjoy this valuable book.
++++ The below data was compiled from various identification fields
in the bibliographic record of this title. This data is provided as
an additional tool in helping to ensure edition identification:
++++ Minkanda Miazintumwa: Miasekulwa Mu Kifioti Kwa N. Westlind
Bible
Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling
uit drie Gelofte-"oorkondes": (1) Die Kommandantsverslag in die
(tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na
die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele
maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se
sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede
gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook
gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die
Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig
in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele
kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na
elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die
vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van
daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel
sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en
met die gangbare weergawe vergelyk word.
|
|