0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (49)
  • R100 - R250 (286)
  • R250 - R500 (142)
  • R500+ (37)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit

Brief Aan Filippense;Brief Aan Filamon (Afrikaans, Hardcover): J.J. M ller Brief Aan Filippense;Brief Aan Filamon (Afrikaans, Hardcover)
J.J. M ller
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 2 - 4 working days
God Roep Jou (Afrikaans, Paperback): J. M ller God Roep Jou (Afrikaans, Paperback)
J. M ller
R86 Discovery Miles 860 Ships in 2 - 4 working days
Theology and the Justification of Faith - Constructing Theories in Systematic Theology (Paperback): J.Wentzel Van Huyssteen Theology and the Justification of Faith - Constructing Theories in Systematic Theology (Paperback)
J.Wentzel Van Huyssteen
R621 R519 Discovery Miles 5 190 Save R102 (16%) Ships in 10 - 15 working days
Die Boek Haggai (Afrikaans, Hardcover): P.A. Verhoef Die Boek Haggai (Afrikaans, Hardcover)
P.A. Verhoef
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 2 - 4 working days
Bybel - Nuwe Vertaling (met Herformulerings): White Leather with Thumb Index (Afrikaans, Leather / fine binding, 8th Revised... Bybel - Nuwe Vertaling (met Herformulerings): White Leather with Thumb Index (Afrikaans, Leather / fine binding, 8th Revised edition)
Bible Society of South Africa
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 2 - 4 working days
Handboek by Die Bybel (Afrikaans, Hardcover): D.P. Alexander Handboek by Die Bybel (Afrikaans, Hardcover)
D.P. Alexander
R256 Discovery Miles 2 560 Ships in 2 - 4 working days
Ek is Weer Gesond (Afrikaans, Paperback): Abraham Dekker Ek is Weer Gesond (Afrikaans, Paperback)
Abraham Dekker
R103 Discovery Miles 1 030 Ships in 2 - 4 working days
God Se Plan Van A Tot Z. (Afrikaans, English, Paperback): Ben Enslin God Se Plan Van A Tot Z. (Afrikaans, English, Paperback)
Ben Enslin
R522 Discovery Miles 5 220 Ships in 10 - 15 working days
Geloof alleen - Reise deur die kerkhervormings (Afrikaans, Paperback): Andre Pretorius Geloof alleen - Reise deur die kerkhervormings (Afrikaans, Paperback)
Andre Pretorius
R369 Discovery Miles 3 690 Ships in 2 - 4 working days

Volg Andre Pretorius 500 jaar na die begin van die Kerkhervorming op 31 Oktober 1517, in die spore van die groot Hervormers - Martin Luther en Johannes Calvyn. Hy besoek die plekke waar die sleutelsepisodes van daardie grootse rewolusie afgespeel het en sien hoe daardie plekke nou lyk. Hy gaan na die plekke waar die godsdiensoorloe van die Hervormingsera ondenkbare verwoesting gesaai het, maar ook na die plekke waar die kreatiwiteit gebore uit die Protestantse verstaan van woorde en musiek van die grootste kunswerke van die mensdom geinspireer het. Hy bring dit alles terug na sy eie plattelandse Suid-Afrikaanse, Calvinistiese opvoeding.

NLV Bybel (Met Ritssluiter & Duimgrepe) (Tweekleur Bruin) (Afrikaans, Large print, Leather / fine binding): Andrie Du Toit, Wil... NLV Bybel (Met Ritssluiter & Duimgrepe) (Tweekleur Bruin) (Afrikaans, Large print, Leather / fine binding)
Andrie Du Toit, Wil Vosloo
R732 Discovery Miles 7 320 Ships in 2 - 4 working days

Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.

Hierdie grootdruk-uitgawe met kunsleer-omslag beskik oor die volgende kenmerke:

• Voetnote om begrip en kennis uit te brei
• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Verpakking: “Sleeve”

Twyfelaars wat Glo - 'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek (Afrikaans, Paperback): Hans Ester, Chris van der Merwe Twyfelaars wat Glo - 'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek (Afrikaans, Paperback)
Hans Ester, Chris van der Merwe
R526 Discovery Miles 5 260 Ships in 10 - 15 working days

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei ? lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid-Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde.

Aktuele temas kom aan bod, soos “Tussen wanhoop en hoop”, “Om Isak te offer” en “Bybel, diskussie, lees en herlees”. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.

Een-Minuut Bybel Vir n Nuwe Begin (Afrikaans, Paperback): Lawrence Kimbrough Een-Minuut Bybel Vir n Nuwe Begin (Afrikaans, Paperback)
Lawrence Kimbrough
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 2 - 4 working days

Word toegerus vir daardie eerste tree op jou nuwe lewenspad.

Die Een-minuut Bybel vir ʼn nuwe begin neem nuwe gelowiges deur die vroeë stappe van geestelike ontwikkeling. Dit sal ʼn stewige fondament lę vir verdere geestelike groei.

Maar dit is nie net nuwe gelowiges wat by die Een-minuut Bybel vir ʼn nuwe begin sal baat vind nie. Of jy nou ʼn splinternuwe Christen is of ʼn jare lange gelowige is wat net weer van vooraf wil begin met nuwe toewyding en erns, sal die Een-minuut Bybel vir ʼn nuwe begin jou die heel beste toerus om daardie eerste tree op jou nuwe lewenspad te neem.

• Leer wat bekering en redding werklik kos … en werklik beteken

• Vorm ʼn prentjie van die mens wat jy kan word met God se hulp

• Kyk in breë trekke na die dinge waarin Christene glo

• Vestig die daaglike dissipline van ʼn Christen-leefstyl

• Leer om die gevare te herken waarvoor daar uitgekyk moet word

• Dink elke dag nuut

• Berei jouself voor op die ewige lewe

Die Evolusie Illusie (Afrikaans, Paperback): Pieter J. Pelser Die Evolusie Illusie (Afrikaans, Paperback)
Pieter J. Pelser
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 2 - 4 working days

Die Evolusie Illusie is nie 'n paar Bybelversies om die saak vir 'n Skepping deur ons Almagtige God te stel nie, maar harde feite. Dit tree nie in konflik met die wetenskap as dissipline nie, maar wel met wetenskaplikes wat die Almagtige Skepper van hemel en aarde die eer vir sy Skepping probeer ontneem en met hul evolusiegeloof bydra tot die gebrokenheid in samelewings.

Die Bybelse Vas (Afrikaans, Paperback): Ilse Roux Die Bybelse Vas (Afrikaans, Paperback)
Ilse Roux
R280 R215 Discovery Miles 2 150 Save R65 (23%) Pre-order

Die Bybelse vas is ’n omvattende studie en eietydse uiteensetting van hoe die Bybelse vas gelowiges kan versterk in geloof en hulle verhouding met Jesus Christus verdiep.

Wanneer ons verstaan hoe om te vas en waarom ons dit doen, betree ons nuwe hoogtes van vryheid, geestelike vuur en oorwinning wat vir alle gelowiges deur Christus bewerk en beskikbaar gestel is. Die Bybelse vas ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang.

Deur doelbewus die rumoer en bedrywighede van die węreld opsy te skuif, skep ons meer ruimte vir God, sy stem, sy Woord, sy vrede en sy herstellende teenwoordigheid. Vas is ’n geestelike gebaar van onderwerping en innerlike verootmoediging aan God se gesag en sy koninkryk wat lewensveranderinge gevolge kan hę, want wanneer ons voor God neerbuig, lig Hy ons op.

Elke kind van God is bestem om die misterie van die transformerende krag van die Bybelse vas vir daadwerklike deurbrake op elke vlak van hulle lewe te ontdek en ervaar. Die Bybelse vas is jou sleutel vir die deure na vryheid, oorwinning en ’n ongeskonde verhouding met die Drie-enige God.

Floreer (Afrikaans, Paperback): Ilse Salzwedel Floreer (Afrikaans, Paperback)
Ilse Salzwedel
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jy moet vermy wat jou veerkragtigheid kan tap. Ilse gebruik voorbeelde uit haar eie en ander bekendes se lewens om te wys dat veerkragtigheid vir ons elkeen beskore is.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Boytjie
Johnny Davids Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
Die Bybel
Leather / fine binding R819 R639 Discovery Miles 6 390
Die Pad Na Ware Wysheid - 366…
Lizette Murray Paperback R310 R266 Discovery Miles 2 660
'n Ewige Kroon - Jy is meer as wat jy…
Demi-Leigh Tebow Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
Laat U Naam Geheilig Word - Leer Ken 24…
Este Geldenhuys Paperback R335 R288 Discovery Miles 2 880
Lekkergoed vir die Lewe
Susan Coetzer Paperback R290 R215 Discovery Miles 2 150
'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings
Nina Smit Hardcover R279 R195 Discovery Miles 1 950
Uit die Beek 2025 - 365 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R265 R195 Discovery Miles 1 950
Geroep vir Meer - Hoe om suksesvol te…
Hykie Berg Paperback R250 R185 Discovery Miles 1 850
Die Ware en Unieke Jy - Vry van…
Joyce Meyer Paperback R249 R205 Discovery Miles 2 050

 

Partners