|
|
Books > Food & Drink > General
Die versamelde resepte van Susara en Susanna Swanepoel. Die boek deel
ook familie- en ander foto's van die twee oumas en gee 'n kykie van
hulle leefwêreld. Ouma Sarie (Susara Jacomina Isubella Bothma gebore 31
Desember 1896 te Vlakkraal in die distrik Prins Albert) was getroud met
oupa Daan Swanepoel (Daniel Jan Hendrik gebore 3 Februarie 1898 te
Weltevrede in die distrik Prins Albert ) Hulle het op die plaas
Vredehof, ook in die distrik Prins Albert, ’n bestaansboerdery gehad.
Liggaam en siel is aanmekaar gehou met skape, vrugte en groente. Die
plaas het nooit elektrisiteit gehad in ouma Sarie leeftyd nie, die
swart houtstoof is daaglike gebruik. By uitsondering is daar van 'n
parafien stofie gebruik gemaak wat net 'n enkele brandkop het.
Ouma Sannie (Susanna Magdalena Barnard gebore 17 Julie 1928 te
Outeniqua in die distrik George) het getrou met ouma Sarie en oupa Daan
se jongste seun Fanie (Stephanus Jacobus Swanepoel gebore 21 Oktober
1929 te Weltevrede). Hulle het mekaar in George ontmoet waar hulle by
dieselfde losieshuis in Merrimanstraat loseer het. Oupa Fanie het
gewerk as ’n vakleerling om ’n motorwerktuigkundige te word. Ouma
Sannie het in ’n skoen fabriek gewerk.
Nie een van die twee oumas was eintlik bekend vir hulle kook- of bak
vernuf nie. Die resepte is meestal versamel as deel van hulle pogings
om ’n lekkerny en ’n bederfie te maak. Resepte is meesal vir koek,
kleinkoekies, tert en konfyt.
A collection of all-new soul-satisfying dishes from America's favorite home cook!
In Modern Comfort Food, Ina Garten shares 85 new recipes that will feed your deepest cravings. Many of these dishes are inspired by childhood favorites--but with the volume turned way up, such as Cheddar and Chutney Grilled Cheese sandwiches (the perfect match for Ina's Creamy Tomato Bisque), Smashed Hamburgers with Caramelized Onions, and the crispiest hash browns that are actually made in a waffle iron!
There are few things more comforting than gathering for a meal with the ones you love, especially when dishes like Cheesy Chicken Enchiladas are at the center of the table. Old-fashioned crowd pleasers like Roasted Sausages, Peppers, and Onions are even more delicious and streamlined for quick cleanup. For dessert? You'll find the best Boston Cream Pie, Banana Rum Trifle, and Black and White Cookies you'll ever make. Home cooks can always count on Ina's dependable, easy-to-follow instructions, with lots of side notes for cooking and entertaining--it's like having Ina right there beside you, helping you all the way.
From cocktails to dessert, from special weekend breakfasts to quick weeknight dinners, you'll find yourself making these cozy and delicious recipes over and over again.
|
You may like...
Foods
Edward Smith
Paperback
R645
Discovery Miles 6 450
Beyond Baking
Philip Khoury
Hardcover
R841
R712
Discovery Miles 7 120
|