![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer! In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.
Kan ’n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tydvir soveel sportsoorte as moontlik? Kan ’n klomp vrotperskes die begin van ’n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laatomkrul van lekkerkry!
Dis hoe mens weet dat die Here werklik leef: Jy sien sy krag wanneer Hy
van mense splinternuwe skepsels maak.
Super Natural pivots around an abundance of vegetables and natural,
whole foods, celebrating seasonal produce, good fats and whole grains,
pulses and legumes, and foods that are almost entirely free of refined
carbohydrates and sugars.
Wanneer die elfjarige Drico van Vuuren en sy ouers in nuwe ’n spogbuurt
intrek, dink hulle aanvanklik die ou, vervalle huis langsaan is
onbewoon. Maar dan ontmoet Drico vir Blanche Winterbach – die
spookmeisie wat saam met haar spookouers en hulle eienaardige
huishoudster daar woon. Drico en Blanche het skaars vriende geraak
voordat hulle moet saamstaan om die verkoop van die spoke se huis te
keer. Veral omdat Drico se melodramatiese kleinniggie,
Kirna-Aubrecia, langsaan wil intrek.
In The Eight Zulu Kings, well-respected and widely published historian John Laband examines the reigns of the eight Zulu kings from 1816 to the present. Starting with King Shaka, the renowned founder of the Zulu kingdom, he charts the lives of the kings Dingane, Mpande, Cetshwayo, Dinuzulu, Solomon and Cyprian, to today’s King Goodwill Zwelithini whose role is little more than ceremonial. In the course of this investigation Laband places the Zulu monarchy in the context of African kingship and tracks and analyses the trajectory of the Zulu kings from independent and powerful pre-colonial African rulers to largely powerless traditionalist figures in post-apartheid South Africa.
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Danny Marais is the twin brother of the beautiful, talented Charlie.
The Wildest Beauty is a remarkable novel, Danny’s account of their
childhood . . . up to their eventual enlistment in the First World War.
From their placidly peaceful Stellenbosch schooldays to, ultimately,
the Battle of Delville Wood, Danny keeps a loving but halfresentful eye
on his brother.
Drawing on the true history of ‘Farini’s Friendly Zulus’, a group of men who were taken to Britain and then to America as performing curiosities, the novel opens in 1885 in wintry New York City. The protagonist, Mpiyezintombi, simply called Em-Pee by the English-speakers, loses more than his name in this far-off foreign country; he is seen as little more than a freak-show act – though he is not kept in a cage like the beautiful Dinka Princess, with her gold-painted papier-mâché crown and fur cape. For EmPee, it is love at first sight, but the caged woman is not free to love anyone back: she is the property of Monsieur Duval, proprietor of Duval Ethnological Expositions. And so begins one of Zakes Mda’s most striking stories, one that depicts terrible historical injustices and indignities, while at the same time celebrating the vigour and ingenuity of the creative spirit, and the transformative power of love. In an already-great pantheon of Mda love stories and classic gems, this may be his most powerful work yet.
Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde
spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy
gewildste verhale bevat. In Die speletjie laai Wouter 'n dodelike
rekenaarspeletjie af . . . Noudat die speletjie sy naam het, en mense
begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende
slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul
nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die
biblioteekjuffrou het ’n donker geheim . . .
In die vroeë 1970’s onderneem die een-en-twintigjarige Jakob Koetaan ’n
lewensveranderende reis van die Baai na Kaapstad ̶ ’n stad wat hom
sedert sy kinderjare gelok het.
Die moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou
na Overberg, ’n dorpie in die Suid-Kaap. Daar ontdek hy gou onheil is
nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete
te vind toe hy skielik gekonfronteer word met ’n
Step into a whimsical world of culinary magic with "The Witching
Kitchen" by Martinus van Tee. |
![]() |
Neo's Invisible Blanket
(Paperback)
Salamina Mosese
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Neo loves adventures, but sometimes he feels a little scared. Luckily
his sister, Thandi, is strong and brave and she has a clever plan to
make Neo feel safe. She gives him a special blanket – an invisible
blanket. And it works! He’s not even afraid of the tallest tree in the
garden anymore. But will the invisible blanket help when Neo has to go
to a new school … and participate in the swimming gala?
An inspiring story about being brave and believing in yourself.
This book is also available in isiZulu, isiXhosa, Sepedi and Afrikaans.
![]() |
Tom en die Aaklige Toebroodjie
(Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en
karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan
nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige
toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die
tweeling dalk iets daarmee te doen …?
![]() |
Tom en die Monster in die Tuin
(Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Dit is naweek.
Tom en Clint gaan in die tuin kamp!
Hulle gaan in ’n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar ’n probleem … ’n MONSTER van ’n probleem!
![]() |
Brave Like Me
(Paperback)
Zulaikha Patel; Illustrated by Nicci Martin
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Twenty-one-year-old Zulaikha Patel started her activism at the age of 13, when she started a movement called Stop Racism at Pretoria High School for Girls, because the rules at her high school included that black girls had to straighten their natural curly hair. Her stance sparked a countrywide movement.
This is her inspiring story, told in her own words, of how she became a voice for change at such an early age.
![]() |
As 'n Olifant Op Jou Val
(Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Stephen Wallace
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het.
Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry?
Tobie besluit om ’n plan te maak – ’n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!
![]() |
Tom en die Baie Snaakse Hond
(Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en
karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit
’n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys.
Maar het hy ’n pryswenner-plan?
![]() |
Biltong en Dior
- Avonture van 'n Afrikaanse Fransman
(Afrikaans, Paperback)
Louis Jansen van Vuuren
|
|
Pre-order |
As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren
nooit kon dink dat hy eendag die Franse kunswerke in ’n ensiklopie in
sy pa se studeerkamer in lewende lywe sou sien nie, wat nog te sê dat
hy ’n château in die Franse platteland sou besit.
Louis se liefde vir alles wat Frans is, is so aansteeklik dat ’n rits
ander Suid-Afrikaners die afgelope paar jaar ook blyplekke in die
Boussac-omgewing gekoop het. In Biltong en Dior deel hy kostelike
vertellings oor hoe inkommers in ’n vreemde land met ’n haas onleerbare
taal en eiesoortige gewoontes moet oorleef.
Hulle tel baie op oor Franse styl en kultuur, maar die Franse leer ook
iets oor Suid-Afrikaners se onblusbare ondernemingsgees en gasvryheid.
Sy stories word verryk met boeiende brokkies oor die Franse
geskiedenis, taal en kultuur.
Uiteindelik gee hierdie Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde gee
hom ook ’n nuwe waardering vir dit wat hom uniek en trots
Suid-Afrikaans maak.
![]() |
Tom en die Beste Poets Ooit
(Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
![]() |
Survive the AI Apocalypse
- A guide for solutionists
(Paperback)
Bronwyn Williams, Sharon Pearce
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Look around you – is anything real or normal any more? News, images and
videos created by AI are everywhere. The world we live in is changing
daily, and it’s no exaggeration to say that everything you thought you
knew is undergoing apocalyptic levels of change. Our new normal
includes AI CEOs, AI partners, AI versions of our dead relatives to
keep us company, and customers deploying their own adversarial agent
‘armies’ to hostile-negotiate on their behalf.
Meanwhile, the expensive skills you have accumulated, the jobs you’ve
fought for, the relationships you’ve invested in, the organisations
you’ve worked for and the economies we depend on for survival are
shrinking even as our choices expand.
Discernment and understanding of context are now critical to your
survival. So, let’s stare the future down and, instead of fearing AI,
become solutionists. In order to survive in this hypercompetitive,
globalised and automated world, where the strongest and smartest
winners are set to take all, we need to change our mindsets and our
skill sets to become fit for the ‘post-AI, apocalyptic’ world that is
here to stay. This means embracing progress and turning AI and
technology into an asset with which we can co-exist, while continuing
to create new possibilities far into the future.
This book is a call to action to live on the flipside of fear.
![]() |
Worlds Apart?
- Perspectives On Africa-EU Migration
(Paperback)
Adeoye O. Akinola, Jesper Bjarnesen
|
|
In Stock |
Over the past decade, migration has become a central theme in relations between Africa and Europe. It constitutes a political and diplomatic issue that seems to have imposed itself on a range of policy agendas, from development cooperation to peacebuilding and counterterrorism, and from climate change mitigation to conversations around Africa’s demographic transition.
This book reflects on the diverse perspectives of African and European actors on migration and engages the securitisation of migration and exposure of migrants of colour to unsafe and undignified migration, including outright persecution.
The book proffers a more just and sustainable migration governance agenda, against the backdrop of the more detailed reflections on the key policy priorities, drivers, regional dynamics, and actors influencing African-EU migration.
![]() |
Hierdie is 'n Boek Oor Monsters
(Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Theodore Key
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Hierdie is ’n boek oor feetjies. Daar is net een probleem … om elke
hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit
enige feetjies in hierdie boek?
![]() |
Laastegoed
- Rubrieke 2020–2024
(Afrikaans, Paperback)
Annelie Botes
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Annelie Botes se afsterwe op 12 Desember 2024 het die einde van ’n era
ingelui. ’n Era van byna meer as twee dekades waarin sy gedagtes,
opinies en insigte oor die lewe met ’n toegewyde lesersgehoor gedeel
het. Vir Afrikaans lesers was haar weeklikse rubrieke ’n bron waaruit
hulle mildelik geskep het om sin te maak van die wêreld en om
inspirasie te vind sodat hul eie skale kon balanseer.
Die rubrieke in hierdie bundel het van 2020 tot 2024 verskyn en volg op
Voetstoots, ’n keur van Annelie se rubrieke tussen 2006 en 2020. Vir
die menigte lesers vir wie Annelie se stem oor die jare ’n vertroude
instelling geraak het, is haar menings ’n besielende kleinood
waarheen hulle meermale sal terugkeer om woorde te vind wanneer dit in
hul eie stemme ontbreek.
Hierdie bundel is ’n versameling kantaantekeninge tydens tydperke van
ingrypende inkeer en verlies. In Maart 2020 het die Covid-19-pandemie
die wêreld getref – bunkertyd in Annelie se taal. In haar wêreld was
die tyd van korona ’n voorspel tot haar eie finale
periode van aflegging, siekte, amputasie en uiteindelik, die
onvermydelike seisoen van “die engele met raspervlerke”.