0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (14)
  • R50 - R100 (38)
  • R100 - R250 (74)
  • R250 - R500 (38)
  • R500+ (9)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur

Barbie Skatkis-Stories Mermaid Power (Afrikaans, Hardcover): Barbie Skatkis-Stories Mermaid Power (Afrikaans, Hardcover)
R89 R40 Discovery Miles 400 Save R49 (55%) In Stock

Unlock the chest and discover the wonderful world of treasure cove stories. These timeless books will nurture a child’s imagination and help develop a lifelong love of reading.

Strafprosesreg Handboek (Afrikaans, Paperback, 13de Uitgawe): Strafprosesreg Handboek (Afrikaans, Paperback, 13de Uitgawe)
R1,220 R1,056 Discovery Miles 10 560 Save R164 (13%) In Stock

Studente sal hierdie boek van groot waarde vind by hulle studie van die Strafprosesreg. Dit maak lesers vertroud met die fundamentele beginsels en waardes onderliggend aan hierdie gebied van die reg en lei hulle stelselmatig deur die proses wat op strafsake van toepassing is.

Professor J P Swanepoel (voormalige staatsadvokaat met beduidende praktiese ondervinding in die strafhowe) en Professor J J Joubert is beide afgetrede lede van die Departement Straf- en Prosesreg van die Universiteit van Suid-Afrika. Professor S S Terblanche (voorheen ’n landdros) is ’n lid van die Departement Straf- en Prosesreg van die Universiteit van Suid-Afrika en het al ruim bygedra tot die literatuur met betrekking tot vonnisoplegging. Professor S E van der Merwe was professor in Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch en is steeds ’n produktiewe skrywer oor hierdie vakgebied. Professor G P Kemp is ’n lid van die Departement Publiekreg van die Universiteit Stellenbosch en sy publikasies oor die strafregspleging verwys gereeld na sy spesialiseringsgebied, die internasionale strafreg. Professor D Ally is Hoof van die Departement Regte van die Tshwane University of Technology en het ’n aantal artikels geskryf met die strafproses as onderwerp, en met besondere verwysing na die impak van die Grondwet op die strafproses. Dr M T Mokoena is Hoof van die Departement Straf- en Prosesreg van die Universiteit van Suid-Afrika en lewer publikasies oor die strafprosesreg, insonderheid borgtog.

Weer-Lig (Afrikaans, Paperback): Fransi Nieuwoudt Weer-Lig (Afrikaans, Paperback)
Fransi Nieuwoudt
R10 Discovery Miles 100 In Stock

‘n Sterk sintuiglike aanslag en oorspronklike beeldgebruik.

Hierdie bundel roep temas in die lewe wat nie dikwels in die Afrikaanse digkuns voorkom nie.

Chrisalis - Gedigte (Afrikaans, Paperback): Christo van der Westhuizen Chrisalis - Gedigte (Afrikaans, Paperback)
Christo van der Westhuizen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) In Stock

Chrisalis is die indrukwekkende debuut van ‘n digter wie se taal- en versvernuf die leser meevoer en meermale ook ontroer. In hierdie fyn afgewerkte gedigte word die grens tussen teks en werklikheid telkens getoets.

Dit is verse waarin realiteit self op sy kop gekeer word en waar die alledaagse vreemd gemaak word. Soos’n skoenlapper uit sy papie breek, so kom die digter self te voorskyn uit die chrisalis van sy vers.

Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Tibet (Afrikaans, Paperback): Herge Herge Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Tibet (Afrikaans, Paperback)
Herge Herge; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R209 Discovery Miles 2 090 In Stock
Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud (Afrikaans, Paperback): Herge Die Avonture van Kuifie: In die Land van die Swart Goud (Afrikaans, Paperback)
Herge
R209 Discovery Miles 2 090 In Stock
Skoenlapper (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Skoenlapper (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter
R320 R286 Discovery Miles 2 860 Save R34 (11%) In Stock

Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ookal gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanie bevind. By 'n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf met 'n bos swart krulhare, 'n t-hemp wat se Dr. Seuss is altyd reg, en 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reen en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van 'n Amerikaanse IT-biljoener op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Die Avonture van Kuifie - Die Juwele van Bianca Castafiore (Afrikaans, Paperback): Herge Herge Die Avonture van Kuifie - Die Juwele van Bianca Castafiore (Afrikaans, Paperback)
Herge Herge; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R209 Discovery Miles 2 090 In Stock
Die Man Wattie Kinnes Vang (Afrikaans, Paperback): Nathan Trantraal Die Man Wattie Kinnes Vang (Afrikaans, Paperback)
Nathan Trantraal
R350 R149 Discovery Miles 1 490 Save R201 (57%) In Stock

In 2021, is Damian de Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel. Die man wattie media ‘The Railway Ripper' noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Hy praat met ex-detective Michelle Wakefield ma soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit.

My Kreatiewe Joernaal-Bybel - NLV Proteas Kunsleer (Afrikaans, Paperback): My Kreatiewe Joernaal-Bybel - NLV Proteas Kunsleer (Afrikaans, Paperback)
R699 R615 Discovery Miles 6 150 Save R84 (12%) In Stock

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

  • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
  • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
  • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
  • Indeks van woordkuns-teksverse
Kolossense Bybelstudie (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): Riekert Botha Kolossense Bybelstudie (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
Riekert Botha
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) In Stock

Is Jesus regtig wie Hy gesê het Hy is? Die dilemma waarmee die gemeente in Kolosse geworstel het, eggo vandag nog in die kerk en wêreld.

In Kolossense – ’n Bybelstudie ondersoek Riekert Botha die identiteit van Christus in ’n vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense. Paulus het aan die gemeente in Kolosse geskryf om die waarheid omtrent Jesus Christus te bevestig sodat hulle enige misleiding deur vals leraars sou kon herken. Die 8 studies gee agtergrond oor Paulus se verhouding met die gemeente, asook die redes vir sy brief aan hulle. Elke hoofstuk eindig met vrae en aan die einde van die Bybelstudie is daar ’n diagram om meer as 25 eienskappe van Jesus wat in die brief voorkom, in te vul. Daar is ook ’n blokkiesraaisel met die name van die persone wat in die brief genoem word. Hierdie Bybelstudie is vir groepe of individue.

• 8 Studies oor die identiteit van Jesus Christus vir groepe en individue.
• ’n Vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense met besprekingsvrae en plek om antwoorde neer te skryf.
• Sluit ’n diagram in waarop die 25 eienskappe wat Christus se identiteit beskryf, ingevul kan word, asook ’n blokkiesraaisel oor die name van die persone wat in die brief genoem word.
• Skrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks.
• Hersiene uitgawe met nuwe buiteblad.

Oop Sirkel (Afrikaans, Paperback): De Waal Venter Oop Sirkel (Afrikaans, Paperback)
De Waal Venter
R10 Discovery Miles 100 In Stock

Gedigte met ongewone benaderings wat op mekaar inspeel.

Insigte in ‘n wye reeks onderwerpe. Verskeie terreine vir die eerste keer in Afrikaans ontgin.

Dit sal ‘n leser verryk en genot verskaf.

Skeur (Afrikaans, Paperback): Carel van Rooyen Skeur (Afrikaans, Paperback)
Carel van Rooyen
R225 R201 Discovery Miles 2 010 Save R24 (11%) In Stock

Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; sy het egter altyd gedink hulle het darem een. Maar nou is die verlede al wat daar is. Hulle voorspel die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? Ken sy haarself? Onder die regte omstandighede kan enigiemand gevaarlik wees. 

Mosela En Die Drie Koninkryke (Afrikaans, Paperback): Luke Calder Mosela En Die Drie Koninkryke (Afrikaans, Paperback)
Luke Calder
R260 R129 Discovery Miles 1 290 Save R131 (50%) In Stock

Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku.

Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om Rodentia te red. Khova, die magtige Toweruil, het al die regte kenmerke. Daar's net een probleem: Khova is die irriterendste, mees arrogante dier wat Mosela nog ooit ontmoet het!

Sal hulle die koninkryke kan oortuig om saam te staan teen die vyand?

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 - Sprak of Sprook en Ander Gedigte... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 - Sprak of Sprook en Ander Gedigte (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, R. Gouws, L. Hofmeyr, H. Olivier, …
R171 R65 Discovery Miles 650 Save R106 (62%) In Stock

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Mimus (Afrikaans, Paperback): Lilli Thal Mimus (Afrikaans, Paperback)
Lilli Thal; Translated by Amelia de Vaal
R103 Discovery Miles 1 030 In Stock

Vir langer as wat kroonprins Florin oud is, is die twee koninkryke Monfiel en Vinland in ’n wrede oorlog verwikkel. Tot daar op ’n dag ’n bode die goeie tyding bring dat die twee konings vrede gesluit het. Florin word na die vredesfees in Vinland genooi, maar daar aangekom, wag die grootste skok op die jong prins: Die sogenaamde vredesverdrag was ’n lokval. Sy pa, koning Philip, en sy gevolg is gevange geneem en Florin verloor in ’n oogwink alles wat hy het: sy pa, sy titel, sy koninkryk en sy eer. Koning Theodo laat hom leef, maar verdoem hom om opgelei te word as hofnar deur Mimus – Theodo se onvoorspelbare, enigmatiese en met tye gemene hofnar. Saam met Mimus moet Florin dag na dag leer hoe om die laagste skepsel aan die hof te wees en sy kop te behou deur die koning te laat lag. Maar daar is meer aan Mimus as donkieore, ’n narmasker en lawwe toertjies, wat Florin laat wonder of Mimus dalk sy vertroueling en vriend kan wees … of ’n pop wat slegs na Theodo se pype dans? Mimus is ’n verhaal van konings en narre, mag en vernedering, humor en hartseer, en in die middel ’n enkele hofnar wat terselfdertyd lig en donker verteenwoordig. Dit is ’n intrige wat oud en jonk sal meesleur na die Middeleeue en tot op die laaste bladsy sal boei.

Klasgids (Hoërskool): Tegnologie in die Klas - Begripstoetse, Luistertoetse (Afrikaans, Paperback): Klasgids (Hoërskool): Tegnologie in die Klas - Begripstoetse, Luistertoetse (Afrikaans, Paperback)
R180 R99 Discovery Miles 990 Save R81 (45%) In Stock

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, en leerders kan dit met vrug vir selfstudie gebruik.

Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback): Klasgids: Laerskool - Transaksionele Skryfstukke (Afrikaans, Paperback)
R180 R99 Discovery Miles 990 Save R81 (45%) In Stock

Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.

Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.

Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

Pret Met Letters - Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Pret Met Letters - Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R49 R46 Discovery Miles 460 Save R3 (6%) In Stock

Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!

In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.

Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Do You Web 2.0? - Public Libraries and…
Linda Berube Paperback R1,455 Discovery Miles 14 550
Brutal Legacy - A Memoir
Tracy Going Paperback  (4)
R426 Discovery Miles 4 260
Lies He Told Me
James Patterson, David Ellis Paperback R395 R353 Discovery Miles 3 530
The New Kingdom
Wilbur Smith, Mark Chadbourn Hardcover  (1)
R589 R530 Discovery Miles 5 300
Blood's Inner Rhyme - An…
Antjie Krog Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300
By Parallel Reasoning
Paul Bartha Hardcover R2,996 Discovery Miles 29 960
A History Of South Africa - From The…
Fransjohan Pretorius Paperback R724 Discovery Miles 7 240
The Philosophy of Mathematical Practice
Paolo Mancosu Hardcover R3,552 Discovery Miles 35 520
The Valentinian Temple - Visions…
Matthew Twigg Hardcover R4,501 Discovery Miles 45 010
Re-envisioning the MLS - Perspectives on…
Johnna Percell, Lindsay C. Sarin, … Hardcover R2,981 Discovery Miles 29 810

 

Partners