‘Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het:
Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van ’n matjarra, rug
na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net
die vlakvarke draf stertorent nader vir ’n modderbad.’
Annelize Slabbert was ’n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, ’n
apteker. Stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die
spitsverkeer, die gebrek aan stilte en sterre. En hulle volg die krom wandelpad na
Die Droom van ’n landelike idille met skape en groen gras. Tot, uiteindelik, in die
son en sand van die Sentraal-Kalahari in Botswana waar hulle ’n vierster-lodge
bestuur. Wat kan dan nou verkeerd loop? 'n Ware verhaal, uitstekend vertel,
skreeusnaaks en aangrypend.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!