Books > Food & Drink > General cookery
|
Buy Now
Kos Uit Die Veldkombuis (Afrikaans, Hardcover)
Loot Price: R267
Discovery Miles 2 670
|
|
Kos Uit Die Veldkombuis (Afrikaans, Hardcover)
(1 rating, sign in to rate)
Loot Price R267
Discovery Miles 2 670
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
’n Omvattende versameling kleurfoto's, beskrywings en resepte met
as bestanddeel plante wat eetbaar is en/of eetbare vrugte dra en
inheems in Suid-Afrika voorkom. Resepte vir wildepruimjellie en
kalbas-visbredie sal dalk jou mond laat water, maar die boek is ook
'n kultuurhistoriese rekord van 'n leefwyse van eenvoud wat al so
te se uitgesterf het. Betsie Rood was 'n welbekende
navorser-skrywer en kenner van kos en medisyne uit die natuur. In
haar leeftyd het sy ook verskeie kookboeke die lig laat sien, onder
andere Betsie Rood’s 101 traditional South African recipes.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.