Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n węreld oop in die Cape Flats.
Hy werp lig op ’n komplekse węreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die węreld om jou en in jou.
Met dié bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!