Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Literary studies
|
Buy Now
Alkant Oliphant - 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap (Afrikaans, English, Paperback, Re-issue)
Loot Price: R596
Discovery Miles 5 960
You Save: R49
(8%)
|
|
Alkant Oliphant - 'n Inleiding Tot Die Literatuurwetenskap (Afrikaans, English, Paperback, Re-issue)
(sign in to rate)
List price R645
Loot Price R596
Discovery Miles 5 960
You Save R49 (8%)
Expected to ship within 7 - 10 working days
|
Watter idee sal blindes van 'n olifant he? Miskien dink hulle dis
'n muur, 'n pilaar of 'n slang. Dit is di? analogie wat uitgebuit
word in hierdie eerste Afrikaanse inleidende handboek tot die
literatuurwetenskap. Die letterkunde is immers ook 'n omvattende
verskynsel en die algemene literatuurwetenskap 'n veelsydige
dissipline. Die letterkunde word dus vanuit verskillende teoretiese
hoeke beskou. Moderne teoretiese sienings (bv. New Criticism, Nuwe
Historisme en Postkolonialisme) word verduidelik deur 'n klassieke
teks, Jan Rabie se Droogte, deurlopend m.b.v. hierdie teoriee te
belig. Gerigte vrae oor ander Suid-Afrikaanse kortverhale help
verder om hierdie nuwer teoriee vir plaaslike lesers bruikbaar te
maak. Daarna word basiese vrae oor die literatuurwetenskap
behandel. Die boek is 'n onontbeerlike hulpmiddel vir elke ernstige
letterkundestudent en 'n moet vir elke onderwyser en dosent wat op
hoogte wil bly met ontwikkelinge in die literatuurstudie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.