n Langverwagte versameling van Hennie Aucamp se beste kortverhale.
Aucamp was by uitstek 'n kortverhaalskrywer, en is in 1982 met die
Hertzogprys vir sy prosawerk bekroon. Hierdie versameling bevat sy
eie keuse uit die vele kortverhale waarmee hy lesers oor die
dekades heen geraak en vermaak het. Die keuse is so interessant
soos die verhale self - daar is voorspelbare bekende verhale, en
ook minder bekendes waarvoor hy 'n spesiale toegeneentheid gehad
het. Saamgestel deur Johann de Lange.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!