Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal is meer as net nog
’n fotoboek: dit is die eindproduk van ’n projek wat sy ontstaan
gevind het in een individu se liefde vir die Afrikaanse kultuur en
taal, Douw Greeff. Die projek is geloods in 2016 toe fotograwe
(amateur en ook professioneel) genader is om werke in te skryf wat
hulle voel die Afrikaanse kultuur en taal raakvat. Verskeie
inskrywings is ontvang en die top foto’s het deurgegaan na ’n
beoordelings-rondte, waar ’n paneel die beste foto’s gekies het om
in hierdie pragpublikasie te pronk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!